Caster Semenya: Suid-Afrikaanse middelafstandatleet

Mokgadi Caster Semenya OIB (* Ga-Masehlong, naby Polokwane, 7 Januarie 1991) is 'n Suid-Afrikaanse middelafstandatleet wat in die 800 m-item spesialiseer.

Sy het in hierdie baanitem Suid-Afrikaanse en wêreldkampioen geword.

Caster Semenya: Titels, Medaljes, Persoonlike rekords
Semenya tydens die Olimpiese Spele van 2012 in Londen

Op 6 Julie 2010 het die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) toestemming verleen dat sy weer teen vroueatlete mag deelneem, na uitgerekte spekulasie oor haar geslag. Sy wen haar eerste wedloop na haar hertoetrede toe sy op 15 Julie 2010 gemaklik met 'n tyd van 2:04.22 by die Lappeenranta-spele in Finland wen.

Tydens die Olimpiese Somerspele van 2012 wen sy 'n silwermedalje in die 800 m-wedloop (later deur die IOK opgegradeer na goud). Semenya het by die openingseremonie die Suid-Afrikaanse vlag gedra.

Op 20 Augustus 2016 wen sy 'n goue medalje in die 800 m-wedloop by die Olimpiese Spele van 2016 in Rio de Janeiro, in 'n tyd van 1:55.28.

Titels

  • Olimpiese kampioen 800 m – 2016
  • Afrikakampioen 800 m – 2015
  • Wêreldkampioen 800 m – 2009
  • Suid-Afrikaanse kampioen 800 m – 2009
  • Afrika Jeugkampioen 800 m – 2009
  • Afrika Jeugkampioen 1500 m – 2009

Medaljes

Internasionale medaljes
Datum Kompetisie Plek Uitslag Item
2009 Wêreldatletiekkampioenskap Berlyn 1ste 800 m
2011 Wêreldatletiekkampioenskap Daegu 2de 800 m
2012 Olimpiese Somerspele 2012 Londen Goud 800 m
2015 Afrika-atletiekkampioenskap Brazzaville 1ste 800 m
2016 Olimpiese Somerspele 2016 Rio de Janeiro Goud 800 m

Persoonlike rekords

Item Prestasie Datum Plek
400 m 52,54 s 26 Maart 2011 Germiston
600 m 1.25,56 13 Junie 2012 Turku
800 m 1.55,28 (nasionale rekord) 20 Augustus 2016 Rio de Janeiro
1500 m 4.08,01 2 Augustus 2009 Bambous

Persoonlike lewe en eerbetonings

Semenya het tydens die Vryheidsdag op 27 April 2014 die Orde van Ikhamanga in brons ontvang.

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Natalie du Toit
Vlagdraer vir Caster Semenya: Titels, Medaljes, Persoonlike rekords  Suid-Afrika
Londen 2012
Opgevolg deur
Wayde van Niekerk

Tags:

Caster Semenya TitelsCaster Semenya MedaljesCaster Semenya Persoonlike rekordsCaster Semenya Persoonlike lewe en eerbetoningsCaster Semenya VerwysingsCaster Semenya Eksterne skakelsCaster Semenya19917 JanuarieOrde van IkhamangaPolokwaneSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksieHaasOnse VaderSteenkoolBedreigde spesieNarsismeJapie GreylingSwartkwasmuishondNasionaal-SosialismeVolhoubare ontwikkelingTrappe van vergelykingLys van Joodse feeste en herdenkingsVars waterKultuurTamatieAkuutEksponentHulpwerkwoordSkoolPad na jou hartOlimpiese SpeleMusieksimboleKlimaatStereotipeSomerOu Apostoliese KerkEuropaJavaScriptStikstofPablo PicassoKaapstadse waterkrisis 2015-2018Byvoeglike naamwoordDesimale breukeEnkelvoudige sinGianna MichaelsToestand van materieBek-en-klouseerPrimêre sektor van die ekonomieDie GelofteGrondbesoedelingHandelsmerkBreyten BreytenbachReg tot ‘n gesonde omgewingViëtnamPerdebyeAfro-AmerikanersKappie (skryfteken)Lys van Afrikaanse rolprenteKlopjagNatuurbewaringRobbeneilandBrongitisLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPenisHidroëlektrisiteitKalsiumSpringbokkeOnderwerp (taalkunde)LandbouVlag van Suid-AfrikaTopsy SmithSilwerVaginale kankerBosluisbytkoorsSwedeWet op NaturellengrondWaterkringloopChatGPTKlavierNederlandsSarel Jacob PretoriusFibonacci-reeksPornografieReënKwaZulu-NatalWikiquote🡆 More