Vriende Van Afrikaans

Vriende van Afrikaans is 'n nie-winsgewende organisasie wat in 1993 op Stellenbosch gestig is deur 'n groep mense onder leiding van wyle prof.

Johan Combrink (1939 - 1999) om te werk vir die beskerming en behoud van Afrikaans in al sy vorme. Omdat 'n taal se bestaansreg gesetel is in sy sprekers, dien die Vriende van Afrikaans al sy sprekers en hulle ryk kultuurerfenis.

Hierdie organisasie het reeds met die hulp van lede 'n CD met Afrikaanse musiek (Ou Vriende), die Kuberwoordeboek (rekenaarterme), die komposisie van die eerste Afrikaanse simfonie (die Sinfonia africana van Hendrik Hofmeyr) en die Pieter van der Westhuizen Huldigingsbundel (koorwerke met bladmusiek) op sy kerfstok.

Die organisasie publiseer die nuusbrief getiteld Doendinge vir Afrikaans.

Sien ook

Eksterne skakel

Tags:

1993AfrikaansJohan CombrinkStellenboschTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Neo-NazismeWinterAssonansieRassismeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaZack du PlessisDesmond TutuBybelGeskiedenis van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)ElandréOorkruipersSendelingposisieSeksuele stimulasieWhatsAppBTWIdioomVerantwoordelikheidVisLys van elemente volgens simboolKarpaletonnelsindroomNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKommaBruto binnelandse produkNederlandsMobutu Sese SekoWaterbesparing in Suid-AfrikaBotswanaTswanaTandbederfBurgerregtePoesDriedimensioneelC.J. LangenhovenOopbroninhoudShakaSout (chemiese stof)Swart mense24 AprilNamibiëThys die BosveldklongMarsAarverkalkingErfenisLys van veltoestandeTremMenseregtedagOutismeMierIntensiewe vormNarsismeSpysverteringstelselJaco JacobsHernubare energieSwemVratMigrasie van voëlsCovid-19-pandemieMonopolyErosietipesDokterDachshundVoedselkettingTikTokProvinsies van Suid-AfrikaKlereGetalDonderstormKindersiektesVryheidsdagSnaarinstrumentSonnestelselSleutel (musiek)BaljuDurbanKleurDiarree🡆 More