Villa Rosa was 'n televisiesepie wat vanaf 4 Oktober 2004 tot 31 Maart 2016 op kykNET uitgesaai is.
Dit het altesaam 2283 episodes gehad. Dit het gehandel oor die drama, intrige en soms komiese gebeure in die lewens van die mense van die Villa. Villa Rosa self is 'n gastehuis in Bloemfontein, hoewel die reeks in Johannesburg verfilm is.
Villa Rosa | |
Genre | Sepie |
---|---|
Ontwikkel deur | kykNET |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Aantal episodes | 2283 |
Produksie | |
Lokasie(s) | Bloemfontein |
Verspreider | kykNET |
Uitsending | |
Oorspronklike lopie | 4 Oktober 2004 – 31 Maart 2016 |
en gasspelers.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Villa Rosa, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.