Valskiepersol

Die Valskiepersol (Schefflera umbellifera) is 'n klein tot middelgroot boom wat op die rande van woude en in bosgroepe groei.

Die blare is dig saamgepak aan die takeindes. Die blare is handvormig met drie tot vyf blaartjies wat soos die vingers van 'n hand uitgesprei is. Die blomme is klein en groenerig wit tot gelerig en word in groot hofies aan die punte van die takke gedra.

Valskiepersol
Valskiepersol
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Apiales
Familie:
Genus:
Schefflera
Spesie:
S. umbellifera
Binomiale naam
Schefflera umbellifera
(Sond.) Baill
Valskiepersol
Valskiepersol in Mosambiek

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GetalNoord-KaapKaapstadse waterkrisis 2015-2018SinoniemTuberkuloseTuisbladVersamelnaamTydWerwelkolomRobbeneilandBywoordGeslagsgelykheidRoemeensWater (molekuul)SonnestelselVakbondTurkyeMotTekstielKlimaatsverandering in Suid-AfrikaEweknienetwerkTennisKoue OorlogBloeddrukArmoedeMynbouHartseerAnale kankerPiesangVlekvrye staalAlliterasieInligtingPersentasieNederlandsAfro-AmerikanersMusiekTienerGroepsgebiedewetJan van RiebeeckTemperatuurKersfeesLeierPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBedreigde spesieByvoeglike naamwoordHoenderBeurtkragPinksterGrondbesoedelingVryheidsmanifesMikro-ekonomieBestuiwingEugenetikaMorfeemLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSkaakGeografie van Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleSimmetrieVaginaVarkNarsistiese persoonlikheidsteuringSpysverteringstelselNatuurrampKrugerwildtuinSpringbokkeIntensiewe vormAborsieKunsAndrew DavisVoorvoegselPad na jou hartSwartkwasmuishondCristiano RonaldoIndië🡆 More