Araliaceae

Araliaceae is die klimop- en kiepersolfamilie wat hoort tot die orde Apiales.

Die familie kom wêreldwyd voor in hoofsaaklik tropiese areas. Die bekendste lid is die Klimop (Hedera helix). In Suid-Afrika neig die bome van die familie om 'n groot bos blare aan die eindpunt van die stam te hê. Die blare kan enkelvoudig en soms gelob of saamgestel en handvormig wees. Die blomme is dikwels dig saamgepak langs are wat groot saamgestelde hofies vorm. In Suid-Afrika kom drie genera voor: (Schefflera), (Cussonia) en (Seemannaralia). Die Afrikaanse naam vir die meeste spesies van die eerste twee genera is 'Kiepersol'. Die woord is waarskynlik van die Portugeses woord vir sambreel of sonskerm afgelei.

Araliaceae
Araliaceae
Aralia elata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Apiales
Familie:
Araliaceae

Juss.
Subfamilies and genera
  • Subfamily Aralioideae
    • Anakasia
    • Apiopetalum
    • Aralia
    • Arthrophyllum
    • Astrotricha
    • Boninofatsia
    • Brassaiopsis
    • Cephalaralia
    • Cheirodendron
    • Cromapanax
    • Cuphocarpus
    • Cussonia
    • Dendropanax
    • Eleutherococcus
    • ×Fatshedera
    • Fatsia
    • Gamblea
    • Gastonia
    • Harmsiopanax
    • Hedera
    • Heteropanax
    • Hunaniopanax
    • Kalopanax
    • Mackinlaya
    • Macropanax
    • Megalopanax
    • Merrilliopanax
    • Meryta
    • Metapanax
    • Motherwellia
    • Munroidendron
    • Oplopanax
    • Oreopanax
    • Osmoxylon
    • Panax
    • Polyscias
    • Pseudopanax
    • Pseudosciadium
    • Raukaua
    • Reynoldsia
    • Schefflera
    • Sciadodendron
    • Seemannaralia
    • Sinopanax
    • Stilbocarpa
    • Tetrapanax
    • Tetraplasandra
    • Trevesia
    • Woodburnia
  • Subfamily Hydrocotyloideae
    • Azorella
    • Centella
    • Hydrocotyle
    • Platysace
    • Xanthosia
Sinonieme
  • Botryodendraceae J.Agardh
  • Hydrocotylaceae (Drude) Hyl., nom. cons.

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Fotogalery

Sien ook

Bron

Tags:

Araliaceae SpesiesAraliaceae FotogaleryAraliaceae Sien ookAraliaceae BronAraliaceae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaDaggaRieldansTelwoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSinoniemNatuurrampChemiese elementOutismeCleopatra VIIPeach van PletzenVars waterVreesByvoeglike naamwoordKarlien van JaarsveldDawidPerdDansKlawers (speelkaarte)Kasteel die Goeie HoopGautengKoringSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BloeddrukIngenieursweseVerkleurmannetjieSirkusTasché BurgerBosluisbytkoorsHartversakingTydSlawernyNag van die lang messeHartaanvalRooibokRoossenekalNuwe TestamentLys van Afrikaanse skrywersTaylor SwiftAtoomVraag en aanbodSlag van Cuito CuanavaleAnneli van RooyenDemokrasieHamilton WesselsLys van landeOseaanbesoedelingHolocaustOlimpiese Somerspele 2024MelaatsheidBelastingSelfvertroueAnette EngelbrechtWilna SnymanVryheidsdagVerkragtingProstaatkankerKunsmatige algemene intelligensieSteve BikoPesachAtlantiese OseaanNedersettingJanie du PlessisKrieketReënvalbepalingPornhub7de LaanPampoentjiesLys van Afrikaanse rolprenteMenseregte🡆 More