Munisipaliteit Utrechtse Heuvelrug: Nederlandse munisipaliteit

Utrechtse Heuvelrug is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht, met 'n bevolking van 49 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 134 km².

Utrechtse Heuvelrug
Munisipaliteit
Omgewing van Amerongen
Omgewing van Amerongen
Amptelike seël van Utrechtse Heuvelrug
Seël
Wapen van Utrechtse Heuvelrug
Wapen
Ligging van die Utrechtse Heuvelrug-munisipaliteit
Ligging van die Utrechtse Heuvelrug-munisipaliteit
Kaart van Utrechtse Heuvelrug
Kaart van Utrechtse Heuvelrug
Koördinate: 52°3′N 5°27′O / 52.050°N 5.450°O / 52.050; 5.450 5°27′O / 52.050°N 5.450°O / 52.050; 5.450
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieUtrecht
Stigting2006
Regering
 • BurgemeesterFrits Naafs (VVD)
Oppervlak
 • Totaal134,09 km2 (51,77 vk. myl)
 • Land132,24 km2 (51,06 vk. myl)
 • Water1,85 km2 (0,71 vk. myl)
Hoogte
7 m (23 ft)
Bevolking
 • Totaal49 449
 • Digtheid374/km2 (970/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
3941, 3951, 3953, 3956, 3958, 3959, 3971, 3972
Skakelkodes0343
Bestuurlike sentrumDoorn
Webwerfwww.heuvelrug.nl

Die munisipaliteit is in 2006 gestig en betref 'n saamvoeging van die munisipaliteite Amerongen, Doorn, Driebergen-Rijsenburg, Leersum en Maarn.

Die bestuurlike sentrum is in Doorn.

Utrechtse Heuvelrug is in die gelyknamige natuurgebied Utrechtse Heuvelrug geleë.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Utrechtse Heuvelrug:

  • Amerongen
  • Beerschoten
  • Boswijk
  • Breedeveen
  • Darthuizen
  • Doorn
  • Driebergen-Rijsenburg
  • De Groep
  • De Haar
  • De Krim
  • Dwarsweg
  • Haagje
  • Haspel
  • Leersum
  • Maarn
  • Maarsbergen
  • Oud Rijsenburg
  • Overberg
  • Palmstad
  • Sterkenburg
  • Valkenheide

Naburige munisipaliteite

Zeist Woudenberg Renswoude
Bunnik Munisipaliteit Utrechtse Heuvelrug: Nederlandse munisipaliteit  Veenendaal
Wijk bij Duurstede Buren (GE) Rhenen

Eksterne skakels

Tags:

Utrecht (provinsie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RugbyKameelperdWieg van die MensdomKrimpvarkiePoesEben EtzebethTaalStereotipeMpumalangaKomplementêre kleureKoue OorlogXenofobieKwaZuluGewasboerdery in Suid-AfrikaLongOndernemingsvormAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersVrye FranseHeks van HexrivierSuikersiekteLandbou-ingenieursweseLiefdeDesmond TutuOutismeElandréVerenigde NasiesKerngeneeskundeEnsiklopedieOnderwys in Suid-AfrikaGoogleMaagsweerOplossing (chemie)HoutSatellietEuropaSeksueel oordraagbare infeksieJacques LootsErica BoyerMetaalnywerheidDiskriminasieHemelvaartsdagHartAkroniemHeupKalahariProvinsies van Suid-AfrikaMonumentBlack SashOopbroninhoudBestuiwingDrinkwatervoorsieningVeelvuldige skleroseMagneetKindersiektesKlein vyf diereGlobaliseringVergelykings (taalkunde)Gianna MichaelsLys van Suid-Afrikaanse musikanteHomofoonKoolhidraatMagnetismeSekondêre sektor van die ekonomieAfrikaanse naguilSimboolLys van kinderspeletjiesDirekte en Indirekte redeWitbloedselNaeltjiesTweede VryheidsoorlogAngolese BurgeroorlogMantisOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRuslandSeekoeiSosiale media🡆 More