Universiteit Van Göttingen

Die Universiteit van Göttingen (Duits: Georg-August-Universität Göttingen, GAU, informeel bekend as Georgia Augusta) is 'n openbare navorsingsuniversiteit in Göttingen, Duitsland.

Die Universiteit is in 1734 gestig deur George II, die koning van Groot-Brittanje en die kieser van Hanover. Met klasse wat in 1737 begin het, is die universiteit die oudste in die staat Nedersakse en die grootste universiteit i.t.v. studentinskrywing, wat op ongeveer 26 000 staan. As tuiste van baie bekende figure verteenwoordig dit een van Duitsland se historiese en tradisionele instellings. Göttingen is al die stad van wetenskap genoem.

Universiteit Van Göttingen
King George II, stigter en president van die universiteit
Universiteit Van Göttingen
King George II in die Pauliner Kerk in 1748

Wat reputasie betref, is die Universiteit van Göttingen voorheen ondersteun deur die Uitnemendheidsinisiatief van die Duitse Universiteite, hou dit lidmaatskap van die Coimbra Groep en spog met 'n assosiasie met 40 Nobelpryswenners. Verder hou die universiteit sterk konneksies met groot navorsingsinstitute in Göttingen, soos dié van die Max Planck Society for the Advance of Science en die Gottfried Wilhelm Leibniz Wetenskaplike Gemeenskap. Met ongeveer 8 miljoen media-eenhede is die Göttingen Staat en Universiteitsbiblioteek een van die grootste biblioteke in Duitsland.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

DuitslandGeorge II van Groot-BrittanjeGöttingen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KweekhuiseffekStaatstoelaeKlem-in-die-kaakWhatsAppRepubliek VenesiëBeëdigde verklaringLys van universiteite in Suid-AfrikaGriekwa-AfrikaansByeboerderyMaatskappyOnderwysDurbanSerebrospinale vogSwangerskapMaroela MediaApokriewe boekePieter StraussInsekGeslagsgelykheidBuffelMynie GrovéVasco da GamaToekoms van die AardeOrtopedieAnale seksLys van medisinale kruieTrappe van vergelykingNiersteenKasteel die Goeie HoopNarsistiese persoonlikheidsteuringSlag van Cuito CuanavaleVerkoueDie VaderlandAngina pectorisSeksismeVoorvoegselHamilton WesselsApostoliese GeloofsbelydenisLys van slangeOorstromingPersoon (taalkunde)SebraInstagramTsoenamiPampoentjiesRoesSwartbewussynsbewegingVoëlLemoenSmaakOos-KaapYstervarkAsiëParlement van Suid-AfrikaRekeningkundeKroonstadLabia (geslagsdele)Zack du PlessisOpenbare betrekkingeGewone tarentaalPerdMurraysburgDie CampbellsAlkoholismeBrandAartappelHadjAnglo-BoereoorlogGeestesteuringKoringXhosaTandbederfPseudowetenskapSeksuele oriëntasie🡆 More