Umtentweni

Umtentweni is 'n kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die dorpie lê teenaan die Indiese Oseaan en net 2 km noord van die Umzimkulurivier. Die naaste groot dorp is Port Shepstone. Die dorp het sy naam van die Mtentwenirivier gekry; die Zoeloenaam kan op verskeie maniere vertolk word: "die rivier waar die gepunte gras groei" of "die rivier wat glad vloei" of "die rivier met skuimende water".

Umtentweni
Umtentweni is in KwaZulu-Natal
Umtentweni
Umtentweni
Umtentweni Umtentweni se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°43′S 30°28′O / 30.717°S 30.467°O / -30.717; 30.467 30°28′O / 30.717°S 30.467°O / -30.717; 30.467
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUgu
MunisipaliteitRay Nkonyeni
Oppervlak
 • Totaal8,29 km2 (3,20 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 383
 • Digtheid529/km2 (1 370/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense69.3%
 • Indiërs/Asiërs7.7%
 • Bruin mense2.6%
 • Swart mense19.7%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Engels 64.7%
 • Afrikaans 21.3%
 • Zoeloe 8.6%
 • Xhosa 2.8%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
4235
Poskode (posbusse)
4235
Skakelkode039

Die N2 nasionale pad gaan naby die dorp verby.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Verwysings

Tags:

Indiese OseaanKwaZulu-NatalPort ShepstoneSuid-AfrikaUmzimkulurivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaartToerismeSkoenlapperOnse VaderJan van RiebeeckDinosourusSwitserlandGeelslangJuraWêreld- Ekonomiese ForumKolonialismeLys van Afrikaanse skrywersPussy RiotDie GelofteOranjerivierAfrikaansTropiese sikloonHipoteseOorstromingIronieKunsmatige algemene intelligensieVergelykings (taalkunde)Anale seksFinale OplossingKangogrotteVigsStedelike hitte-eilandRob HersovSirkelConsolidated B-24 LiberatorWinnie Madikizela-MandelaWoordeboek van die Afrikaanse TaalOmtrek, oppervlakte en volumeAfrikaanse naguilStaatstoelaeDesimale breukeLys van NG gemeentesMaagsweerSterHaasKoorsblaarHemelvaartsdagChatGPTWeer (meteorologie)NierVratBevolkingHartversakingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidResensieKoos du PlessisSeksuele stimulasieSuikersiektePlae van EgipteGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaProteïenWapen van Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleKriekRooms-Katolieke KerkAkuutAssonansieVerkoueGordelroosBosluisbytkoorsAarverkalkingLimpopo (rivier)Ekonomiese sektorTikTokCurly HowardJo BlackVryheidsmanifesLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMetafoorNatuurbewaringMaroela MediaKevin RuddJohn Samuel Schlesinger🡆 More