Cv-8 Uss Hornet

Die USS Hornet (CV-8) was 'n Yorktown-klas vliegdekskip van die Amerikaanse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog.

USS Hornet
Cv-8 Uss Hornet
Vliegdekskip
Vaartuig klasYorktown-klas vliegdekskepeWysig
Amptelike naamUSS HornetWysig
Kort naamHornetWysig
KonflikTweede Wêreldoorlog, Doolittle Raid, Slag van Midway, Battle of the Santa Cruz IslandsWysig
Geografiese liggingWysig
Belangrike gebeurtenisorder, keel laying, ship launching, ship commissioningWysig
Pryse ontvangAmerican Defense Service Medal, American Campaign Medal, Asiatic-Pacific Campaign Medal, World War II Victory MedalWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VervaardigerNewport News ShipbuildingWysig
Ligging van vervaardigingNewport NewsWysig
TuishawePearl HarborWysig
Het fasiliteitaircraft catapult, aircraft elevatorWysig
VlagstaatVerenigde StateWysig
Teken nommerCV-8Wysig

Die skip was op sy toetsvaart tydens die Aanval op Pearl Harbor. Die skip is gekelder deur die Japannese Lugmag op 27 Oktober 1942. Die skip het bekend geraak toe vyf-en-twintig B-25 Mitchell bomwerpers, onder beheer van Lt. kol. James Doolittle, van hom opgestyg het om Tokio te bombardeer.

Die skip het 19 800 ton water verplaas en was toegerus met agt 5-duim-kanonne en 87 vliegtuie. Dit was aangedryf deur vier turbines van 120 000 dryfasperdekrag wat die skip 'n topspoed van 32 knope gegee het.

Vliegtuie

Die Hornet was toegerus met die volgende vliegtuie:

Nota

Die afkorting USS beteken United States Ship.

Bron

Tags:

194227 OktoberAanval op Pearl HarborAmerikaanse VlootBomwerperLugmag van die Japannese Keiserlike LeërNorth American B-25 MitchellTokioTweede WêreldoorlogYorktown-klas vliegdekskip

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuisvoëlAngina pectorisVoorhuidGodsdiensJoodse kalenderTolla van der MerweSpelerposisies in rugbySint-LaurensrivierBybelKwaZulu-NatalThys die BosveldklongJennifer ZamudioAfrican People's MovementRugbywêreldbeker 1991PalmsondagSirkelSportAntarktikaAstronoomErnst van der WaltGeografiese koördinatestelselAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueSowjetunieWes-AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsBrasiliëKaukasiese taleMosselbaaiSamuel Bankman-FriedJeuksiekteAirbus A340MiddeleeueAspergersindroomPlae van EgipteRoekelose DadeAmerikaanse dollarKoppeltekenCas Janse van VuurenMaria MagdalenaLiefde16de eeuNieu-SeelandNederlandse WikipediaSuzuki Vitara BrezzaEikelApartheidPinksterMaroela MediaKompasViëtnamBelarusSelfoonThe SimpsonsViëtnamoorlogSoewereine Militêre Orde van MaltaMenslike seksuele gedragEwenaarFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014VatikaanstadKwartêrAnneli van RooyenDie BylEnsiemSonnestelselSaoedi-Arabiese Grand PrixMiljardWolmaransstadDieregeluideWes-SamoaKatWiki CommonsAmptelike taalTransvaal🡆 More