Grumman Tbf Avenger: Amerikaanse duikbomwerper

Die Grumman TBF Avenger was 'n bomwerper wat deur die Amerikaanse Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Vliegtuie gemaak deur General Motors is bekend as TBM. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 1 Augustus 1941. Die vliegtuie het aan die Slag van Midway deelgeneem en was ook deel van die vliegdekskip USS Hornet se vliegtuie.

Grumman TBF Avenger
Grumman Tbf Avenger: Amerikaanse duikbomwerper
Twee Grumman TBF-1 Avengers circa 1942.
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Grumman
General Motors
Nooiensvlug 1 Augustus 1941
Status Uit diens gestel
Hoofgebruikers Amerikaanse Vloot
Britse Vloot
Kanadese Vloot
Royal New Zealand Air Force
Aantal gebou 9 839

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die Grumman TBM-3 Avenger:
Item Statistiek
Aantal motors 1
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Wright R-2600-20 Cyclone stermotor
Kraglewering per motor 1 900 perdekrag
Vlerkspan 16,51 m
Lengte 12,19 m
Hoogte 5,00 m
Maks opstygmassa 8 278 kg
Maks. snelheid 430 km/h op 4 572 m
Operasionele hoogte 7 132 m
Togafstand 4 072km
Bewapening Een 0,50 masjiengeweer in elke vlerk

en een in dorsale skiettoring.
Een 0,30 masjiengeweer bo-in enjin,
en een onder kajuit in tru-posisie.

Bomvrag Een 22-duim torpedo of een 907 kg bom in bomlaai.

Voorsiening gemaak vir vuurpyle onder vlerke.

Bron

Tags:

Amerikaanse VlootBomwerperSlag van MidwayTweede WêreldoorlogUSS Hornet (CV-8)Vliegdekskip

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaTussenwerpselLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ToutrekWinnie Madikizela-MandelaNeurenberg-verhoreHomoniemVerkleinwoordSportRefentse MorakeMetafoorKongo-krisisOorkruipersDepressie (gemoedstoestand)JavaScriptBoomGenitale vratDikdermKonsentrasiekampAarde se atmosfeerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHartversakingProvinsies van Suid-AfrikaEtniese groepAardbewingMobutu Sese SekoNeonVryheid van spraakDemokratiese Republiek die KongoKartografieBosluisbytkoorsHoenderPinksterTuisbladMonopolieTrigeminale neuralgieStadEienaamStedelike hitte-eilandCarles PuigdemontThys die BosveldklongFaf de KlerkOntdekking van goud in Suid-AfrikaGoudkus (streek)HartWetenskaplike klassifikasieLeonardo da VinciKoperGeboorteMIV/vigs in Suid-AfrikaNic de JagerByAfro-AmerikanersNag van die lang messeBek-en-klouseerNoord-KaapHipotesePornografiese akteurNuwe TestamentSuikersiektePesachAborsieSirkelFranse RewolusieWeervoorspellingHandbalJuan Antonio VillacañasStaatstoelaeKlimaatPlaattektoniekKompasSlangVerenigde State van AmerikaNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More