Tropic Thunder

Tropic Thunder is satiriese aksiekomediefilm deur Ben Stiller wat op 13 Augustus 2008 vrygestel is.

Die rolprent vertolk Stiller, Jack Black, Robert Downey Jr., Jay Baruchel en Brandon T. Jackson as 'n groep primadonna-akteurs wat 'n film oor die Viëtnamoorlog maak. Wanneer hul gefrustreerde regisseur hulle in die middel van 'n oerwoud laat val en in 'n ongeluk sterf, word hulle gedwing om op hul toneelspelvaardighede staat te maak om die werklike aksie en gevaar te oorleef.

Tropic Thunder
Regisseur Ben Stiller
Draaiboek Justin Theroux
Ben Stiller
Etan Cohen
Musiek deur Theodore Shapiro
Kinematografie John Toll
Ateljee Dreamworks Pictures
Red Hour Films
Goldcrest Pictures
Verspreider
Uitgereik 13 Augustus 2008
Speeltyd 1 uur 47 minute
Land Verenigde State van Amerika
Verenigde Koninkryk
Duitsland
Taal Engels
Begroting VS$ 92,000,000
Bruto wins VS$ 195,702,963
IMDb-profiel

Rolverdeling

  • Ben Stiller as Tugg Speedman
  • Jack Black as Jeff Portnoy
  • Robert Downey Jr. as Kirk Lazarus
  • Jeff Kahn as Snooty Waiter
  • Anthony Ruivivar as Platoon Sergeant Shot in Head
  • Jay Baruchel as Kevin Sandusky
  • Brandon T. Jackson as Alpa Chino
  • Eric Winzenried as Chopper Pilot
  • Steve Coogan as Damien Cockburn
  • Valerie Azlynn as Damien's Assistant
  • Matt Levin as Cameraperson
  • David Pressman as First Assistant Director
  • Amy Stiller as Script Supervisor
  • Danny McBride as Cody
  • Dempsey Silva as Special Effects Assistant
  • Tom Cruise as Les Grossman
  • Bill Hader as Studio Executive Rob Slolom
  • Nick Nolte as Four Leaf Tayback
  • Jeff Weidemann as Speedman's Assistant

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ben StillerViëtnamoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAustraliëMusieksimboleChemiese elementGedigKoorsblaarSimboolKonjunktivitisLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBoelieryLys van Suid-Afrikaanse skrywersKaliumBritse RykSeekoeiKorrupsieMetaalOrtopedieLys van nedersettings in Suid-Afrika20ste eeuSonja HerholdtKlimaatsverandering in AfrikaFranse RewolusieProstaatkankerGeskiedenis van kindermishandelingMikroskoopKlereEreksieKwosiëntAngolese BurgeroorlogKoedoeAsemhalingJode in Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordMuscat Internasionale LughaweRobbeneilandSuid-AfrikaMusiekteaterTrappe van vergelykingSiya KolisiNetbalMenslike skeletAfleiding (taalkunde)TierAkwariumAsiëWortelSwitserlandOmtrek, oppervlakte en volumeDemi Lee MooreVarkIslamBlourokkeWet op Bantoe-onderwysHeidelberg, GautengWolkHamburgerKalsiumStaalNiemetaalSonVingerseksGrondbesoedelingMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaPomeloInternet van DingeEtniese groepHemelvaartsdagOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVerkragtingByBeaufortskaalNedersettingBrein🡆 More