Paramount Pictures

Paramount Pictures Corporation (meer algemeen bekend as Paramount Studios of net eenvoudig Paramount) is 'n Amerikaanse filmateljee, vervaardiger van televisieprogramme en rolprentverspreider.

Paramount word deurgaans tot een van die Groot 6 filmateljees van Hollywood gereken. Dit is 'n filiaalmaatskappy van die Amerikaanse konglomeraat ViacomCBS en 'n lid van die Motion Picture Association of America (MPAA). Paramount is die vyfde oudste steeds-funksionerende filmateljee in die wêreld, en die oudste in die Verenigde State.

Paramount Pictures Corporation
Paramount Pictures se kenteken in 2021
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 8 Mei 1912
Hoofkantoor Hollywood, KaliforniëVerenigde State van Amerika
SleutelpersoneBrad Grey (Voorsitter en uitvoerende hoof)
Rob Moore (Vise-voorsitter)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRolprent
ProdukteRolprente
Inkomste$2,885 miljard (2015)
Bedryfsinkomste$111 miljoen (2015)
MoedermaatskappyNational Amusements
DivisiesTans:
  • Paramount Home Media Distribution
  • Insurge Pictures
  • Paramount Famous Productions
  • Paramount Vantage
  • Paramount Animation
  • Paramount Television
  • MTV Films
  • Nickelodeon Movies
  • Comedy Central Films
  • United International Pictures (50%)

Voormalige:

  • Paramount Parks
  • Paramount Stations Group
Dogter-
maatskappye
Melange Pictures, LLC
Webwerfparamount.com
Paramount Pictures
Stigterslede van Famous Players, wat kort daarna Paramount Pictures geword het.

Paramount vorm die basis van 'n volledig verdeelde groep. Paramount sluit ook Paramount Home Entertainment, Paramount Classics, Paramount Vantage, DreamWorks SKG (2006–2008) en die musiekverspreidingsonderneming Famous Music in.

Dit is die laaste groot filmstudio wat steeds in Hollywood (in Melroselaan) geleë is. Dit is in teenstelling met onder andere Sony Pictures Entertainment (Culver City), 20th Century Fox (Century City) en Universal Studios (Universal City).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

HollywoodRolprentTelevisieVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterVryheidsdagPlaasjapieSpinnekopSuid-Afrikaanse WeermagNamibiëRobbeneilandYstervarkMiddelmisbruikNelson MandelaTandbederfAtlantiese OseaanHolocaustHibernasieTaylor SwiftSkaakVoornaamwoordSkildklierWortelNarsistiese persoonlikheidsteuringAfro-AmerikanersNemunasAnette EngelbrechtByeboerderyWhatsAppTobie CronjéSias ReineckeLongontstekingSiya KolisiGrondsoorteErosietipesTweede Nuwe JaarNatuurlike hulpbronKoos du PlessisDuitse maselsLeon KrugerSportKonsentrasiekampMierAkademiaSosiale mediaWerkloosheidSuid-AfrikaVoegwoordSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieAnale kankerHerfsSelfieMagnesiumKoperKunsmatige intelligensieGoudNasionale VrouedagGenadedoodWoordsoortVergelykings (taalkunde)SatellietfotoSonja HerholdtSkerpioenLabia (geslagsdele)PornografieKewerManie JacksonJavaScriptVrymesselaryOrthopteraGasDiarreeKoekie (rekenaarwetenskap)Suid-Afrikaanse randRooikatDemokratiese Republiek die KongoGroepsdrukSkoenlapperRudi ClaaseTwaalf Stamme van IsraelMeervoudSlag van Cuito Cuanavale🡆 More