Triumviraat

'n Triumviraat (Latyn: triumvirātus), triargie of driemanskap is 'n politieke instelling wat deur drie magtige mense oorheers of regeer word, soos wat in Latyn as triumvirs (triumviri) bekend is.

Die reëling kan formeel of informeel wees.

Triumviraat
Die Eerste Triumviraat van die Romeinse Republiek: Pompeius, Marcus Licinius Crassus en Julius Caesar.

Hoewel die drie veronderstel is om gelyk te wees, is dit in werklikheid selde die geval. Die term kan ook gebruik word om 'n staat te beskryf met drie verskillende militêre leiers wat almal daarop aanspraak maak dat hy die enigste leier is.

In die geval van die Sowjetunie en Rusland word die term troika (Russies vir 'n "groep van drie") gebruik.

Die term "triumviraat" word veral in die Romeinse geskiedenis gebruik vir die Eerste Triumviraat van Julius Caesar, Marcus Licinius Crassus en Pompeius, en die Tweede Triumviraat van Augustus Octavianus (later Caesar Augustus), Marcus Antonius en Marcus Aemilius Lepidus.

Skakels

  • Triumviraat  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

LatynPolitiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AartappelGlobaliseringResensieElon MuskIngrid JonkerHector PietersonGqeberhaMiskruierAmhariesJo BlackPersoonlikheidStaatstoelaeReënSpelerposisies in rugbyHandelsmerkDialoog in fiksieEkonomieVarkGrootste rampe in Suid-AfrikaSamestellende afleidingAardedagBywoordVulvaBronsPesachMisdaadromanHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalFotoAdolessensieWet op NaturellengrondLewerArmoedeHartaanvalPornhubTydSokkerKolonoskopieKinderregteKerngeneeskundeRugbywêreldbeker 2023MaatskappyIntensiewe vormBloedvergiftigingSenuweestelselNarsismeWayde van NiekerkProteïenNarsistiese persoonlikheidsteuringKonsentrasiekamp20ste eeuCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSuid-SothoKaapstadLuiperdTrigeminale neuralgieBynierDelft, KaapstadDramaRenteVersoeningsdagWoordsoortStadEjakulasieKaapstadse waterkrisis 2015-2018VeerDermpoliepGoeie VrydagBesnydenisNeurenberg-verhoreLien se lankstaanskoeneEnkelvoudige sinEk is 'n Afrikaan (toespraak)Wêreld- Ekonomiese ForumMonopolySowjetunie🡆 More