Toyota K-Enjin

Die Toyota K-reeks is 'n inlynviersilinderenjin wat van 1966 tot die middel van 2007 geproduseer is.

Toyota K-Enjin
Toyota K-Enjin
Toyota K-enjin van 1966

Dit was 'n tweeklepstootstang enjinontwerp, 'n rariteit vir die maatskappy. Dit is oorspronklik in die Toyota Kamigo-fabriek in Toyotastad in Japan gebou.

Die reeks is grootliks deur die E-enjinreeks vervang.



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Inlynviersilinder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Refentse MorakeSpinnekopLys van Afrika-landeWortelHemelvaartsdagWoordKrokodilKoos du PlessisAardverwarmingBysteekGodsdiensGeskiedenis van kindermishandelingKnieVoëlVennootskapBeeldspraakAanhalingstekensLionel MessiVulkaanMonumentInternet van DingeVarkKomplementêre kleureNederlandsTierboskatNasiebouWewervoëlsVeeartsLetterlike en figuurlike taalgebruikOutismeMaatskaplike verantwoordelikheidIndonesiëMoedersdagLien se lankstaanskoeneMusiekMetaalnywerheidPrivaat maatskappyGestremdheidGeestesteuringIslamGeskiedenis (vakgebied)BTWHeupMiskruierGewone breukeEnsiklopedieStollingsgesteenteKlein vyf diereJaco JacobsErebus (berg)Patriotic AllianceDemokrasieSamestellingDeon GrootBoor (element)WoestynGrondbesoedelingMusieksimboleJan BlohmOorstromingSitrusOrthopteraChristendomWinterLys van kinderspeletjiesWet op NaturellengrondKommaMarie AntoinettePrimêre sektor van die ekonomieKunsmatige algemene intelligensieGriekwa-AfrikaansXhosaGalblaas🡆 More