Skeepsbouer Thomas Andrews

Thomas Andrews, Jr.

Thomas Andrews, Jr.
Skeepsbouer Thomas Andrews
Gebore7 Februarie 1873
Comber, graafskap Down, Ierland
Sterf15 April 1912 (op 39)
NasionaliteitKoninkryk van Groot-Brittanje
BeroepSkeepsbouer
EggenootHelen Reilly Barbour (1908-1912)
KindersElizabeth Law Barbour Andrews (1910-1973)

Andrews was die skeepsargitek wat die stoomskip RMS Titanic ontwerp het. Hy was aan boord van dié skip toe dit op sy nooiensvaart op 14 April 1912 'n ysberg getref en gesink het. Andrews was een van 1 507 passasiers en bemanningslede wat in die ramp gesterf het.

Lewe

Vroeë lewe

Thomas Andrews is in Ardara House, Comber in die Ierse graafskap Down as die tweede seun van Thomas Andrews (1843–1916), 'n lid van die Geheime Raad van Ierland (Privy Council of Ireland), en Eliza Pirrie (1845–1929) gebore. Twee van sy broers het later belangrike poste in die openbare lewe van Noord-Ierland beklee - John Miller Andrews as eerste minister en Sir James Andrews as hoofregter.

Thomas Andrews het in Ardara House grootgeword en vanaf 1884 tot 1889 by die Royal Belfast Academical Institution skoolgegaan. Daarna het hy op die ouderdom van sestien jaar sy beroepsopleiding by die Harland and Wolff-skeepswerf in Belfast begin waar sy oom, Viscount Pirrie, gedeeltelike eienaar was.

Verwysings

Tags:

15 April187319127 FebruarieBelfastHarland and WolffIerlandNoord-Ierland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HidroëlektrisiteitVolhoubaarheidRuan JoshSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieTweede VryheidsoorlogMoedersdagGeelhoutKoolstofOnderwys in Suid-AfrikaDrinkwatervoorsieningPolitieke partyg8ftoHage GeingobWaterstofSomerNarkoseVenda (taal)KerngeneeskundeEkonomiese VryheidsvegtersKalahariVerstedelikingOrgasmeDoziPenisCristiano RonaldoTropiese sikloonOlimpiese Somerspele 2024United Democratic FrontCorioliskragProvinsies van Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaSkooluniformHolocaustAntjie SomersKwosiëntRooikatSeksismeFranse RewolusieLys van kinderspeletjiesDeelwoordWinnie Madikizela-MandelaNederduitsch Hervormde KerkKommunismeRefentse MorakeOplossing (chemie)TelevisieNamibiëVaginaEiffeltoringSeksueel oordraagbare infeksieKlein-KarooEnsiklopedieBeesVoedselkettingAntoniemMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaDie Stem van Suid-AfrikaKommunikasieVulkaanSlangTrigeminale neuralgieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSitrusFinale OplossingGroot Muur van ChinaMosesKrieketMpumalangaQKilometerPoesSimmetrieGemeenskap🡆 More