Swarttip-Koningvis

Die Swarttip-koningvis (Caranx heberi) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Knysna.

In Engels staan die vis bekend as die Blacktip kingfish.

Swarttip-koningvis
Swarttip-Koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Caranx
Spesie:
C. heberi
Binomiale naam
Caranx heberi
(Bennett, 1830)
Swarttip-Koningvis
Geskatte verspreiding
Sinonieme
  • Scomber heberi
    Bennett, 1830
  • Caranx sem
    Cuvier, 1833
  • Caranx williamsi
    Smith, 1968
  • ?Caranx sansun
    (Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis het 'n gevurkte stertvin met die boonste helfte wat swart is en die onderste helfte geel terwyl die anale en dorsale vinne tot helder geel kan wees. Die pektorale vinne is lank en op die agterste helfte van die sylyn is 'n ry verdikte skubbe. Die vis word 1 m lank en 14 kg swaar.

Habitat

Die vis verkies rots- en koraalriwwe om in te leef in water wat van 5 – 20 m diep is terwyl die onvolwasse visse riviermondings en die vlak kuswater verkies om in te leef. Die vis eet vis wat op die riwwe leef, ansjovis, tjokka, garnale en klein krappe.

Sien ook

Bron

Tags:

Swarttip-Koningvis VoorkomsSwarttip-Koningvis HabitatSwarttip-Koningvis Sien ookSwarttip-Koningvis BronSwarttip-Koningvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkloosheidLys van Nederlandse skildersOseaanbesoedelingFraktuurAkademiaSamestellingAkuutSikloonWatersuiweringOudtshoornProvinsies van Suid-AfrikaKoos du PlessisOnderwerp (taalkunde)RivierSwartkwasmuishondLys van Afrikaanse rolprenteMeningsverskil oor aardverwarmingMiddeloorontstekingOlifantHartaanvalMynbouWitrenosterKernkragCarike KeuzenkampWilna SnymanNatriumsulfietLionel PetersonTuberkuloseSonSkildklierLys van Kaapstad se voorstedeKommunikasieBateLandbouBedryfstelsel (inligtingstegnologie)United Democratic FrontWikiHoofstadGrondsoorteKhoikhoiTwaalf Stamme van IsraelMenseregtedagHartseerSias ReineckeMobutu Sese SekoDriedimensioneelSimboolErica BoyerXenofobie in Suid-AfrikaMisdaadAardedagTennisKoos BekkerRefleksieWetenskaplike klassifikasieWiskundeLys van Suid-Afrikaanse skrywersLetterlike en figuurlike taalgebruikSuid-Afrikaanse ReserwebankGroot-VisrivierHokkieMagneetSomerVoortrekkermonumentBeëdigde verklaringTekstielGoogle TranslateLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKarakteriseringPersoonlikheidGrootste rampe in Suid-AfrikaKatjieKunsStedelike hitte-eilandKongo-krisisWitbloedselHaasChristiaan Frederik Beyers🡆 More