Swartsnellervis

Die swartsnellervis (Melichthys niger) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die westelike Atlantiese Oseaan en die westelike Indiese Oseaan, suidwaarts aan die ooskus van Afrika tot by Durban.

In Engels staan die vis bekend as die Black triggerfish.

Swart snellervis
Swartsnellervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Melichthys
Spesie:
M. niger
Binomiale naam
Melichthys niger
(Bloch, 1786)

Identifikasie

Die vis word tot 50 cm lank. Dit is donkergroenerig-swart met pers skakerings. Daar is wit strepe op die basis van die dorsale en anale vinne.

Dit kan maklik verwar word met die Indiese snellervis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Swartsnellervis IdentifikasieSwartsnellervis Sien ookSwartsnellervis BronSwartsnellervis Eksterne skakelsSwartsnellervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Topsy SmithNag van die lang messeGeboorteMeningsverskil oor aardverwarmingHector PietersonInligtingVerstedelikingLys van Suid-Afrikaanse musikanteAnneli van RooyenPoesEkonomieTaalProksemikaEjakulasieAfleiding (taalkunde)Water (molekuul)Nazi-DuitslandSuurreënCovid-19-pandemieNatuurbewaringOnderwysNasionaal-SosialismeMigrasie van voëlsAssonansieKorrupsieWitrenosterMot22 NovemberJaarFrankrykTrekarbeidKrimpvarkieVaste stofOnderwerp (taalkunde)SelfoonViëtnamoorlogYsterWolfKrapVioolApartheidSlangBerghaanSteve BikoRina HugoRookgewoonteTekstielKoue OorlogHerpes simplexFinansiële staatEmfiseemWoestynLiefdeLys van Afrikaanse rolprenteVoegwoordSweedsHoopOnderhandelinge om apartheid te beëindigKunselementeLettergreepBateKatPornografieDokterBewussynRenosterOrthopteraTamatieProteaMikro-ekonomieYsbeerVrystaatAfrikaanse taalleerPampoentjiesOmtrek, oppervlakte en volumeWikimedia-stigting🡆 More