Suzy Aitchison

Suzy Aitchison (gebore 4 Junie 1960) is 'n Engelse aktrise.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bloody New Year (1987) en in die televisiereekse The Russ Abbot Show (1986), Goodnight Sweetheart (1993), en Clatterford (2006).

Suzy Aitchison
Geboortenaam Susan Jane Aitchison
Geboorte 4 Junie 1960 (1960-06-04) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brit
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1987: Bloody New Year
  • 2009: Innocent

Televisiereekse

  • 1986: The Russ Abbot Show
  • 1990: Up to Something!
  • 1993: Goodnight Sweetheart
  • 1993: The 10 Percenters
  • 2002: Wilf the Witch's Dog
  • 2006: Clatterford
  • 2008: The Revenge Files of Alistair Fury
  • 2013: Topsy and Tim

Televisierolprente

  • 1987: It's a Hudd Hudd World
  • 2006: The Family Man
  • 2009: The Many Faces of June Whitfield

Eksterne skakels

Tags:

Suzy Aitchison FilmografieSuzy Aitchison Eksterne skakelsSuzy AitchisonEngeland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlawernyRoofvoëlKerrieMahatma GandhiSilwerHaasBywoordKunstenaarNatuurbewaringSuid-Afrikaanse GrensoorlogMotorvoertuigVryheidsdagWeervoorspellingVoornaamwoordKoos du PlessisMusieksimboleGautengOutismeEngelsTafelsoutEjakulasieLetterlike en figuurlike taalgebruikEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOntwerpTswanaErfenisInstagramRassisme in AfrikaVarkSportMetaalLongVerkragtingVoortrekkersSeksuele opwekkingSean CombsSkynprivaatnetwerkDoopNamibiëVioolFranse RewolusieHorlosieFotosinteseVolhoubaarheidBladwisselendSokkerVerstedelikingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024TienerWêreld- Ekonomiese ForumOorstromingEthiopiëGoudkus (streek)Gevolge van aardverwarming op oseaneArabies-Israeliese konflikBernice WestSias ReineckeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKaapstadVierde Industriële RevolusieTikTokAardverwarmingSoweto-opstandLeeuByung-Chul HanElektrolietHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGrondSeekoeiSiekteSinoniemAsemhalingBeurtkragPubliekAnneli van Rooyen23 AprilKultuur🡆 More