Supervulkaan

'n Supervulkaan is 'n groot vulkaan met 'n vulkaaneksplosiwiteitsindeks (VEI) van 8, die grootste aangetekende waarde op die indeks.

Dit beteken die volume van deposito's vir sulke uitbarstings is groter as 1 000 km3.

Supervulkaan
'n Kaart van bekende VEI-7- en VEI-8-vulkane oor die wêreld heen:      VEI-8 (Supervulkane)      VEI-7

Supervulkane kom voor wanneer magma in die aardmantel tot in die kors opstoot, maar nie kan deurbreek nie. Druk bou dan op in 'n groter wordende magmakamer totdat die kors nie meer die druk kan weerstaan nie. Dit kan gebeur by warm kolle (soos die Yellowstone-kaldera) of by subduksiesones (soos Toba).

Supervulkaanuitbarstings met groot volumes word ook verbind met magmatiese provinsiess, wat groot gebiede met lawa en vulkaanas kan bedek. Dit kan langdurige klimaatsveranderings teweegbring, soos 'n klein ystydperk, en spesies met uitsterwing bedreig. Die grootste bekende ontploffende uitbarsting op aarde in die afgelope 25 miljoen jaar was dié van VEI-8 van Toba sowat 74 000 jaar gelede.

Verwysings

Skakels

  • Supervulkaan  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

VulkaanVulkaaneksplosiwiteitsindeks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JodeSint JorisdagUniegebouSwart menseCristiano RonaldoSharpeville-slagtingBreinvliesontstekingMusiekLübeckMetaalWerkersdagTelevisieCleopatra VIIVulkaanKondensasieSirkelAkroniemFraktuurE-posXhosaRoofvoëlMenseregtedagAardeSlangKorrupsieNatuurrampEnkelvoudige sinNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAppel (sanger)LeenwoordTsoenamiKoolhidraatElektrolietVaginale kankerSkarlakenkoorsVioolBybelVierde Industriële RevolusieByGroot-VisrivierEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSkildklierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBewussynKangaroePlae van EgipteGroot DepressieVreesEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHaasSeksAfrikaanse TaalmonumentInstagramVarkNamibwoestynWatersuiweringSuurstofKunselementeRob HersovSonnestelselLabia (geslagsdele)Angina pectorisNoordwesRugbyKindermishandelingHoofkarakterSimboolMenslike skeletOnse VaderKappie (skryfteken)VarkgriepOutismeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSarel Jacob PretoriusDokterAfleiding (taalkunde)🡆 More