Brilmalgas

Die brilmalgas (Sula dactylatra) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika.

Die voël is groot en wit met goue en 'n klein swart masker. Die voël is 80 – 90 cm groot en weeg 1,8 - 2,4 kg met 'n vlerkspan van 1,5 - 1,6 meter.

Brilmalgas
Brilmalgas
Brilmalgas (S. d. personata) met kuiken in die agtergrond
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sula
Spesie:
S. dactylatra
Binomiale naam
Sula dactylatra
(Lesson, 1831)
Subspesies

Sien teks.

Brilmalgas
Sula dactylatra

Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika. Hulle broei gewoonlik op tropiese eilande van die Rooisee tot by Tanzanië. In Engels staan die voël bekend as die Masked booby.

Sistematiese klassifikasie

 Sulidae (malgasse)  

 Morus  

Noordelike malgas




Witmalgas



Australiese malgas





Papasula (Gryspootmalgas)



 Sula  

Rooipootmalgas




Bruinmalgas




Brilmalgas




Gwanomalgas



Bloupootmalgas







Sien ook

Brilmalgas 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sula dactylatra

Bron

Verwysings

Tags:

Brilmalgas Sistematiese klassifikasieBrilmalgas Sien ookBrilmalgas BronBrilmalgas VerwysingsBrilmalgas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkerpioenLeeuOnderwerp (taalkunde)SwemSteve BikoBloeddrukJohn Brown (aktivis)GroepsgebiedewetSosiale mediaNederlandsBynierVierde Industriële RevolusieLuiperdAfrikaansStruktuur van die AardeLys van NG gemeentesNamibiëJesus van NasaretTegnologieLetterkundeNatriumtiosulfaatApartheidRivierTrekarbeidLys van Afrikaanse televisiereekseWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWiskundeWortelMoskouHondLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suider-AfrikaBrongitisVerkleinwoordDepressie (gemoedstoestand)PoesSonkragHoofstadKleurAngolese BurgeroorlogKompasKoerantMierLika BerningAngssteuringAfkortingSuid-EuropaAnneli van RooyenWinterBloemfonteinDubbelpuntSendelingposisieLugbesoedelingSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeBruin huisslangVulkanismeNag van die lang messeVerlede tydRacheltjie de BeerStollingsgesteenteBesproeiingWetenskapHakerLys van Suid-Afrikaanse musikanteKatherine JohnsonIsraelPiesangIngenieursweseKoorsFrankrykKolonialismePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTierMiltHector PietersonTweede WêreldoorlogGalileo Galilei🡆 More