Bruinmalgas

Die bruinmalgas (Sula leucogaster) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien.

Die voël is 64 – 74 cm groot en weeg 900 – 1 300 g met 'n vlerkspan van 1.3 – 1.5 m. In Engels staan die voël bekend as Brown booby.

Bruinmalgas
Bruinmalgas
Bruinmalgas in Oahu, Hawaii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sula
Spesie:
S. leucogaster
Binomiale naam
Sula leucogaster
(Boddaert, 1783)
Bruinmalgas
Wêreldverspreiding, met die vier subspesies in verskillende kleure

Subspesies

Die 4 subspesies wat erken word is:

  • Sula leucogaster brewsteri Goss 1888
  • Sula leucogaster etesiaca Thayer & Bangs 1905
  • Sula leucogaster leucogaster (Boddaert) 1783
  • Sula leucogaster plotus (Forster,JR) 1844

Sistematiese klassifikasie

 Sulidae (malgasse)  

 Morus  

Noordelike malgas




Witmalgas



Australiese malgas





Papasula (Gryspootmalgas)



 Sula  

Rooipootmalgas




Bruinmalgas




Brilmalgas




Gwanomalgas



Bloupootmalgas







Fotogalery

Sien ook

Bruinmalgas 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sula leucogaster

Bron

Verwysings

Tags:

Bruinmalgas SubspesiesBruinmalgas Sistematiese klassifikasieBruinmalgas FotogaleryBruinmalgas Sien ookBruinmalgas BronBruinmalgas VerwysingsBruinmalgas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-AfrikaDikdermWikiquoteDemokrasieLys van Suid-Afrikaanse digtersWekkerKankerKondensasieVerenigde State van AmerikaAfrikaanse TaalmonumentFinale OplossingOnse VaderSebraDramaNederduitsch Hervormde KerkSoweto-opstandHolocaustLetterkundeLiewe HeksieGemeenskapsorganisasieVars waterDepressie (gemoedstoestand)Stam (taalkunde)BurgerregteEjakulasieMosesSlawernyIdioomMikro-ekonomieFrederik Willem de KlerkUitwerking van klimaatsveranderingVliegtuigFrankrykNierDuitslandKaapstadBlourokkeNatuurlike hulpbronVoortrekkersDiarreeSwangerskapSuid-EuropaRivierNG gemeente JansenvilleKoringSonkragGianna MichaelsSpysverteringstelselRooibokNasionalismeWeer (meteorologie)Lys van kinderspeletjiesKletsrymSportRassisme in AfrikaMenslike skeletGeografie van Suid-AfrikaPapegaaieKameelperdFabelKoue OorlogSeksGeskiedenis van AfrikaansRenosterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VormWebwerfWaterGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTegnologieTussenwerpselVaginale kankerAborsie in Suid-AfrikaMasels🡆 More