Die brilmalgas (Sula dactylatra) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika.
Die voël is groot en wit met goue oë en 'n klein swart masker. Die voël is 80 – 90 cm groot en weeg 1,8 - 2,4 kg met 'n vlerkspan van 1,5 - 1,6 meter.
Brilmalgas | |
---|---|
Brilmalgas (S. d. personata) met kuiken in die agtergrond | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sula |
Spesie: | S. dactylatra |
Binomiale naam | |
Sula dactylatra (Lesson, 1831) | |
Subspesies | |
Sien teks. |
Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika. Hulle broei gewoonlik op tropiese eilande van die Rooisee tot by Tanzanië. In Engels staan die voël bekend as die Masked booby.
Sulidae (malgasse) |
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Wiki Commons bevat media in verband met Sula dactylatra. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Brilmalgas, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.