Suidelike Stompkoppie

Die Suidelike stompkoppie (Petrocephalus wesselsi) is 'n varswatervis wat in die Limpopo-, Komati- en Pongolarivier-stelsels voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Southern churchill.

Suidelike stompkoppie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Osteoglossomorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. wesselsi
Binomiale naam
Petrocephalus wesselsi
B. J. Kramer & van der Bank, 2000

Voorkoms

Die vis is silwer of grys en word tot 115 mm lank. Die dorsale vin is redelik ver agter op die lyf en kleiner as die anale vin terwyl die stertvin gevurk is met ronde punte. Die kop is rond en glad met 'n klein mond.

Habitat

Onbekend.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Suidelike Stompkoppie VoorkomsSuidelike Stompkoppie HabitatSuidelike Stompkoppie Sien ookSuidelike Stompkoppie BronSuidelike Stompkoppie Eksterne skakelSuidelike Stompkoppie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LübeckVaginaKaapstadLKnieKoperGeskiedenis van Suid-AfrikaSonnestelselWoordsoortMartin Luther King jr.ArmoedeverligtingSeksueel oordraagbare infeksieEkonomie van Suid-AfrikaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Tropiese sikloonFranse RewolusieWaterbesparing in Suid-AfrikaChapmanspiek-rylaanBywoordVerkragtingWelwillendheidsdagSwangerskapKolonoskopieHaasRacheltjie de BeerVioolWaarheid-en-versoeningskommissieWiskundige terminologieOligopoliePlastiekDialoog in fiksieLionel PetersonVulkaanOnderwerp (taalkunde)Seksuele penetrasieKoppeltekenHeuningbyEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAtoomAntoniemBoelieryKlankLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePlantSwedeKlimaatNadia ValvekensOu Apostoliese KerkBreinNatuurbewaringDurbanE-posRudi ClaaseJan van TonderLeestekenInsekInfeksieBeëdigde verklaringPapierFabelSiya KolisiBloutongsiekteMensOos-KaapWitbankAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKerrieViëtnamoorlogMenseregtedagVerenigde State van AmerikaCalviniaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGasJansenvilleGlasNederlands🡆 More