Streeplampogie

Die Streeplampogie (Aplocheilichthys katangae) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier, Okavangorivier, die Zambezirivier en die kusvlakte van Mosambiek suidwaarts tot by Richardsbaai voorkom.

Dit kom ook in die Lufira-, Luapula- en Kongorivierstelsels voor. In Engels staan dit bekend as Striped topminnow.

Streeplampogie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Aplocheilichthyinae
Genus:
Spesie:
A. katangae
Binomiale naam
Aplocheilichthys katangae
Sinonieme
  • Aplocheilichthys carlislei (Van der Horst, 1934)
  • Aplocheilichthys luluae (Fowler, 1930)
  • Aplocheilus luluae (Fowler, 1930)
  • Haplochilichthys katangae (Boulenger, 1912)
  • Haplochilus carlislei (Van der Horst, 1934)
  • Haplochilus katangae (Boulenger, 1912)
  • Haplochilus luluae (Fowler, 1930)
  • Micropanchax katangae (Boulenger, 1912)
  • Micropanchax luluae (Fowler, 1930)

Voorkoms

Die vissie het 'n lang lyf met 'n kenmerkende swart sig-sag band op die sye. Die onderkant van die kop en pens is wit terwyl die iris, boonste gedeelte van die kieuedeksel en die skubbe in die middel van die lyf 'n glinsterende blou-turkoois skynsel het. Die vinne is kleurloos of liggeel. Die vissie word tot 50mm  lank.

Habitat

Die vissie leef in riviere en strome vol digte plantegroei en word nie op vloedvlaktes gevind nie. Hulle vreet inseklarwes en ander klein ongewerweldes. Die wyfie lê haar eiers in die plantegroei.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Streeplampogie VoorkomsStreeplampogie HabitatStreeplampogie Sien ookStreeplampogie BronStreeplampogie VerwysingsStreeplampogie Eksterne skakelStreeplampogie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrika-landeTuberkuloseHadedaTafelbergSkarlakenkoorsOlimpiese Somerspele 2012Lys van kinderspeletjiesPerdInstagramKlimaatSinkAnale seksSias ReineckeDelft, KaapstadNic de JagerMaagKommunikasieNedersettingLimpopo (rivier)LeierskapStikstofLidwoordVraag en aanbodKwaZulu-NatalCarles PuigdemontNoord-KaapTierHipoteseVolhoubare ontwikkelingBerghaanKarakteriseringSteenkoolLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLeonardo da VinciWikimedia-stigtingDistrik SesVakbondKultuurKlimaatveranderingWillie JoubertBosluisbytkoorsBeesvleisProksemikaNamakwalandGroepsdrukWerkwoordKoolstofHartseerLabia (geslagsdele)KoorsVrouPesachByKatoenMieliestronkPapierBesnydenisWet op NaturellengrondAlliterasieRooipandaMaatskaplike verantwoordelikheidGriepJansenvilleBestuiwingKoerantVreesReënspinnekopHerfsBesoedelingLiefdeYouTubeD.J. OppermanMisdaadromanSteve BikoAssonansie🡆 More