Steve Bannon

Stephen Kevin Bannon (gebore 27 November 1953) is 'n Amerikaanse dokumentêre rolprentvervaardiger, mediasakeman, politieke figuur, strateeg, voormalige beleggingsbankier, en die voormalige uitvoerende voorsitter van Breitbart News.

Hy was hoofstrateeg in die Withuis tydens die eerste sewe maande van president Donald Trump se termyn.

Steve Bannon
Steve Bannon

Hoofstrateeg in die Withuis en
senior raadgewer aan die president
Ampstermyn
20 Januarie 2017 – 18 Augustus 2017
President Donald Trump
Voorafgegaan deur John Podesta
(2015, as raadgewer)
Opgevolg deur Kellyanne Conway
Dina Powell
(as raadgewers)

Persoonlike besonderhede
Gebore Stephen Kevin Bannon
27 November 1953 (1953-11-27) (70 jaar oud)
Norfolk, Virginië, Verenigde State
Politieke party Republikeinse Party
Eggenoot/-note Cathleen Houff Jordan
(geskei)
Mary Piccard (1995–1997)
Diane Clohesy (2006–2009)
Kind(ers) 3
Alma mater Virginia Tech (BA)
Georgetown-universiteit (MA)
Harvard-universiteit (MBA)
Lojaliteit Verenigde State
Diens/Tak Vloot van die Verenigde State
Jare in diens 1976–1983
Rang Luitenant

Filmografie

  • 1991: The Indian Runner
  • 1999: Titus
  • 2004: In the Face of Evil: Reagan's War in Word and Deed
  • 2005: Cochise County USA: Cries from the Border
  • 2006: Border War: The Battle Over Illegal Immigration
  • 2007: Tradition Never Graduates: A Season Inside Notre Dame Football
  • 2009: The Chaos Experiment
  • 2010: Generation Zero
  • 2010: Battle for America
  • 2010: Fire from the Heartland: The Awakening of the Conservative Woman
  • 2011: Still Point in a Turning World: Ronald Reagan and His Ranch
  • 2011: The Undefeated
  • 2012: Occupy Unmasked
  • 2012: The Hope & The Change
  • 2012: District of Corruption
  • 2013: Sweetwater
  • 2014: Rickover: The Birth of Nuclear Power
  • 2016: Clinton Cash
  • 2016: Torchbearer
  • 2018: Trump @War
  • 2019: American Dharma

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1953BreitbartDonald TrumpWithuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deon GrootSuikersiekteNG gemeente TheunissenNederlandsOutismeC.J. LangenhovenBraaiWillie JoubertEkonomiese sektorEnsiklopedieToerismeSuid-AfrikaDesimale breukeMieliestronkEwenaarMisdaadProstaatkankerOligopolieNeo-NazismeStereotipeKonsentrasiekampNiersteenWatersuiweringHeupDuitse maselsAfrikaanse TaalmonumentN.P. van Wyk LouwSiya KolisiNatriumtiosulfaatLaeveldMoskouKlein-KarooLys van bekende Suid-AfrikanersOnderwysXhosasStam (taalkunde)Bolandse aardbewing van 1969WikiOntwikkelende landJavaScriptBurgerregteGrondwet van Suid-AfrikaStedelike gebiedDelft, KaapstadGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSwartrenosterBloukraanvoëlHeks van HexrivierBeesAanhalingstekensLetterkundeWerkwoordSonja HerholdtRacheltjie de BeerVolstruisGriepMuskietBelastingElektrisiteitVerkragtingVrouBevolkingKlitorisAntjie SomersRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Jan van TonderIndustriële RevolusieGeografie van Suid-AfrikaNetbalSirkelGetalAnale kankerTelwoord🡆 More