Breitbart

Breitbart News Network (meer algemeen bekend as Breitbart News, Breitbart of Breitbart.com) is 'n konserwatiewe gesindikeerde Amerikaanse nuus, opinie en kommentaar Webblad, wat in die middel van 2007 gestig is deur konserwatiewe kommentator Andrew Breitbart, wat Breitbart geformuleer het as die Huffington Post van die Regs.

Breitbart het homself met die alt-regs beweging vereenselwig onder die bestuur van die voormalige uitvoerende voorsitter Steve Bannon, wat in 2016 verklaar het dat die Webtuiste "die platform is vir die alt-regses". In 2016 het Breitbart Nuus 'n bymekaarkomplek geword vir ondersteuners van die verkiesingsveldtog van die toe-kandidaat president van die Verenigde State, Donald Trump. Die maatskappy se bestuur het ook die voormalige personeellid Milo Yiannopoulos, ingesluit. Breitbart Nuus se hoofkwartiere is geleë in Los Angeles, met buros in Texas, Londen, en Jerusalem. Mede-stigter Larry Solov is die mede-eienaar (saam met Andrew Breitbart se weduwee, Susie Breitbart, en die Mercer familie) en HUB, terwyl Alex Marlow die hoofredakteur is, met Wynton Hall as besturende redakteur en Joel Pollak en Peter Schweizer as senior redakteurs. Syfers van Amazon se webwerf-ranglysstelsel Alexa (webwerf-ranglysstelsel) het getoon dat Breitbart Nuus sy mededingers, die Washington Post en die Huffington Post, wat gewildheid in die VSA betref, oortref het. Volgens Alexa was Breitbart Nuus in Maart 2018 die 54ste gewildste webwerf in die Verenigde State. Die Washington Post, ter vergelyking, was die 61ste gewildste webwerf.Ten spyte van pogings deur die sosiale media Meesters (Facebook, Twitter ens.) om konserwatiewe standpunte te sensor, het die sosiale media-betrokkenheids-kenners by NewsWhip Breitbart Nuus as een van die top tien Facebook-uitgewers vir Oktober 2018 gelys.Breitbart Nuus se amptelike webadres is https://www.breitbart.com.

Breitbart
Breitbart News logo

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Andrew BreitbartDonald TrumpFacebookJerusalemLondenLos AngelesMilo YiannopoulosSteve BannonTexasTwitterVSAVerenigde StateWebbladWebtuiste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede VryheidsoorlogNardusRussiesBernice WestWikipediaKoreaanse nasionale rugbyspanDroogte2023KopieregKasterolieGedigAarde2024 Australiese Grand PrixZack du Plessis1991Marie PentzKlein-KarooAuschwitz-konsentrasiekampFritz HaberTydAfrikaAardverwarmingModernismeNiersteenRolprentHondeklipbaaiWeer (meteorologie)VarkBruin huisslangPalmsondagHelm (geboorte)Antjie KrogTuberkulosePersSterrestelselJacques LootsSuiwelprodukKaapstadDemokrasieJohannes VermeerGeorgiëHernubare energieAntoniemIngrid JonkerCecil John RhodesProvinsies van Suid-AfrikaKadmiumSelfmoordEierleierMusieksimboleKrampHemelvaartsdagSuider-AfrikaAnale seksKlitorisBybelCHannes van WykVoorhuidGrasOnderwys in Suid-AfrikaInsekAarverkalkingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWes-KaapAnilingusVrymesselaryMorfologie (taalkunde)🡆 More