Stefi Baum: Sterrekundige

Stefi Baum (11 Desember 1958) gebore in Chicago, Illinois, is 'n Amerikaanse sterrekundige.

Die Amerikaanse Sterrekundige Vereniging het haar werk vereer deur die Annie J. Cannon-prys in 1993 aan haar toe te ken. Baum het gehelp om die Hubble-ruimteteleskoop te ontwikkel, vanaf 2004 was sy die direkteur van die "Rochester Institute of Technology" se Chester F. Carlson Sentrum.

Stefi Baum
Stefi Baum: Lewe, Publikasies, Sien ook
Gebore 11 Desember 1958'
Chicago, Illinois
Nasionaliteit Amerikaans
Vakgebied Sterrekunde
Instelling(s) Universiteit van Manitoba
Alma mater Harvard Universiteit (BA) / Universiteit van Maryland (PhD)

Lewe

Baum het haar Baccalaureus Artium in Fisika van die Harvard-universiteit en 'n Ph.D in Sterrekunde van die Universiteit van Maryland verwerf. Sy is tans die Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe en Professor in Fisika en Sterrekunde aan die Universiteit van Manitoba.

Publikasies

Sien ook

Verwysings

Tags:

Stefi Baum LeweStefi Baum PublikasiesStefi Baum Sien ookStefi Baum VerwysingsStefi BaumAmerikaAmerikaanse Sterrekundige VerenigingChicagoHubble-ruimteteleskoopIllinoisSterrekundige

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Antieke Nabye OosteWiskundige terminologieSelfstandige naamwoordSatellietLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogHoutVarkgriepBywoordErfenisGeskiedenis van die KaapkolonieArmoedeverligtingPlaasmoorde in Suid-AfrikaTTasché BurgerLianie MayJohan BadenhorstDesiré Gardner1945Lys van persone in die BybelTemperatuurregulering (biologie)Boor (element)MalariaWeefselAfkortingKouga Plaaslike MunisipaliteitMonopolieIndiëLys van Afrikaanse rolprenteGoogleITurksvyTierboskatDwayne WayansTolla van der MerweTrappe van vergelykingTsammaNasionale lied van Suid-AfrikaSnaarinstrumentGriekelandStollingsgesteenteOu TestamentWildsbokTonteldoosSwartbewussynsbewegingBakteriePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGalblaasDanie du ToitVolksrepubliek ChinaRobert SobukweLeesNieregeringsorganisasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaProstaatmasseringHipoteseNoord-AmerikaSebokengKleinkolmuskeljaatkatPierre van PletzenHokkieKlimaatSuikersiekte7de LaanLigjaarGianna MichaelsSmall HandsAngssteuringKongo-krisisKlem-in-die-kaakSuider-Afrikaanse ietermagogVrymesselaryJamie MillerAnusBethlehem, VrystaatNamakwalandImpakte van toerisme🡆 More