Bobbejaankos (Stangeria eriopus) is 'n spesie van die genus Stangeria.
Dit is die enigste plant in die genus, die genus is dus monotipies. Die plant kom kuslangs vanaf Bathurst tot in die suide van Mosambiek voor. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare. Die plant is gewild onder tradisionele genesers.
Bobbejaankos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Stangeriaceae |
Genus: | Stangeria |
Spesie: | S. eriopus |
Binomiale naam | |
Stangeria eriopus (Kunze) Baill. |
Die plant se FSA-nommer is 14.21. In Engels staan die broodboom as die Natal Grass Cycad bekend.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Bobbejaankos, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.