Sporades

Die Sporades of Noord-Sporades (Grieks: Βόρειες Σποράδες, vories spoˈraðes; Latyn: Vóries Sporádhes) is 'n argipel aan die ooskus van Griekeland, noordoos van die eiland Euboea, in die Egeïese See.

Die argipel bestaan uit 24 eilande, waarvan vier permanent bewoon word: Alonnisos, Skiathos, Skopelos en Skyros.

Sporades
Die Sporades.

Etimologie

"Sporades" beteken "verstrooide" (vergelyk met die woord "sporadies"). Van die Klassieke Oudheid af verwys die naam na die Egeïese eilande buite die sentrale argipel, die Kuklades.

Geografie

In die moderne geografie is daar vyf groepe Sporades:

  • Thessaliese Sporades (Θεσσαλικές Σποράδες) of Noord-Sporades. Van omstreeks 1960 af verwys die term "Sporades" hoofsaaklik na dié eilande:
    • Skopelos
    • Alonnisos
    • Skiathos
    • Skyros
    • Kyra Panagia
    • Peristera
    • Gioura
    • Skantzoura
    • Piperi
    • Tsougria
  • Thrakiese Sporades (Θρακικές Σποράδες): Thasos, Samothrace, Imbros, Lemnos en Agios Efstratios
  • Wes-Sporades (Δυτικές Σποράδες): Salamis, Aigina, Poros, Hydra, Spetses en ander
  • Oos-Sporades (Ανατολικές Σποράδες): die eilande van die Oos- en Noordoos-Egeïese See, naby die kus van Klein-Asië: Samos, Ikaria, Lesbos, Chios, Tenedos, Psara, Oinousses en ander kleiner eilandgroepe
  • Suid-Sporades (Νότιες Σποράδες): Dodekanesos

Administrasie

Die streekseenheid Sporades (Περιφερειακή Ενότητα Σποράδων) word in drie munisipaliteite verdeel:

  • Skiathos
  • Skopelos
  • Alonnisos

Verwysings

Skakels

  • Sporades  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Sporades EtimologieSporades GeografieSporades AdministrasieSporades VerwysingsSporades SkakelsSporadesArgipelEgeïese SeeEilandEuboeaGriekelandGrieksLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoutSuid-AfrikaSkoolVleilandVeelvuldige skleroseHibernasieOplossing (chemie)Sarah Rose KarrOseaanJan van RiebeeckStollingsgesteenteAnne FrankLangste woordPlastiekSteve HofmeyrEreksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HTMLKoolstofWoordeboekKriekRooikatBeesOrganic Humanity MovementSimmetrieJosef StalinLeestekenNelson MandelaHartOranjerivierKoos du PlessisTransatlantiese slawehandelMetaalAntjie SomersOpenbare betrekkingeVrouKonjunktivitisDemokrasieKolitisSowjetunieDrinkwaterHomoniemVaginaDarwinismeMartin Luther King jr.MeeueAfrikaanse WikipediaDistrik SesDubbelpuntRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWatersuiweringStam (taalkunde)Grootste rampe in Suid-AfrikaMiltVoëlgriepHerfsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNamibiëPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDataverwerkingHemelvaartsdagDokterSendelingposisieMasjienAfrikaVlinderSuurreënKweekhuiseffekSkildklierVolumeWerkwoordElizabeth II van die Verenigde KoninkrykInflasie🡆 More