Solomon Linda

Solomon Popoli Linda (1909 - Soweto, Johannesburg, 8 Oktober 1962) was 'n Suid-Afrikaanse musikant, sanger en komponis van Zoeloe-afkoms.

Hy skryf die lied " Mbube " wat later wêreldwyd die treffer The Lion Sleeps Tonight word. Ondanks die gewildheid van die liedjie sterf Linda in armoede in 1962 aan nierversaking.

Solomon Popoli Linda
GeboortenaamSolomon Ntsele
Gebore1909
Soweto, Johannesburg
Sterf8 Oktober 1962
Beroep(e)Musikant, sanger, komponis

Sien ook

Tags:

190919628 OktoberJohannesburgSowetoSuid-AfrikaThe Lion Sleeps TonightZoeloe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pad na jou hartDolfynGalileo GalileiDrinkwatervoorsieningOos-KaapKoperHaasErica BoyerMuishondTweede WêreldoorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaBrandmondsindroomAardeLionel PetersonTwaalf Stamme van IsraelOligopolieVigsVaalrivierKultuurEngelsNetbalVryheidsdagTsongaGesonde dieetAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLeierBrandbergBorsteAssonansieLatynNeurenberg-verhoreNatuurlike hulpbronFabelMenslike skeletD.J. OppermanSamestellende afleidingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHeupvervangingVulkanismeJSEAdolf HitlerDirekte en Indirekte redeMiskruierKoorsblaarLeestekenErfenishulpbronGeografie van Suid-AfrikaBoelieryKlimaatsverandering in Afrika7de LaanKinkhoesSamestellingOntwerpElektrodeNedersettingDigvormPablo PicassoBesnydenisKerngeneeskunde3D-rolprentHerfsDermpoliepRefentse MorakePlastiekVraag en aanbodTswanaJagluiperdSimboolWiskundeSkoolAfvalbestuurHoenderLys van Afrika-landeNederduitse Gereformeerde KerkNoord-KaapPerdebye🡆 More