Slangblennie

Die Slangblennie (Xiphasia setifer) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Valsbaai.

In Engels staan die vis bekend as die Snake blenny.

Slangblennie
Slangblennie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Xiphasia
Spesie:
X. setifer
Binomiale naam
Xiphasia setifer
Swainson, 1839

Voorkoms

Die vis is plat en lank; dit word tot 60 cm lank. Die dorsale vin is ook lank, dit begin by 'n volwasse vis by die oë en die anale vin is ook lank. Die dorsale en anale vinne kom bymekaar by die stertvin wat amper soos 'n lang stukkie tou lyk. Die vis het 'n sylyn. Die mond is vol tande. Die lyf is bruin van kleur met 20 - 28 breë donker, horisontale strepe wat van die dorsale vin tot op die sye strek. Daar is 'n oogvormige kol op rant en aan die voorkant van die dorsale vin.

Habitat

Die vis leef in modderige of sanderige bodems tot op dieptes van 54 m en vreet skaaldiere, skubbe, wurms en detritus.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Slangblennie VoorkomsSlangblennie HabitatSlangblennie Sien ookSlangblennie BronSlangblennie Eksterne skakelSlangblennie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsChristendomAnrich HerbstLys van Afrikaanse televisiereeksePaddaPoesBrittany Ashton HolmesAfrikaanse taalleerDiepaartromboseBlaarSeptimius AwardsHindoeïsmeErektiele disfunksieBeesvleisLieweheersbesieSuid-Afrikaanse GrensoorlogDepressie (gemoedstoestand)PenisSuid-AfrikaDroogteJeuksiekteRivierStaalVoortrekkermonumentDialoog in fiksieNarsismeDolfynTikTokNierOnderwysMuskietFamilie (verwantskap)ChatGPTVlag van Suid-AfrikaTolla van der MerweKarakteriseringAlliterasieBloemfonteinBreyten BreytenbachKhoikhoiRassisme in AfrikaUniegebouSenuweestelselWerkwoordHoenderSmeltpuntGesondheidLetterlike en figuurlike taalgebruikWet op Bantoe-onderwysMandalaWoestynGoudSonnetBloeddrukKangaroeWetenskaplike klassifikasieKindermishandelingHemelvaartsdagBybelSoweto-opstandVaste stofVratRudi ClaaseBrongitisKaapstadse waterkrisis 2015-201820ste eeuLyfstraf in skoleVrystaatIndiëJewgeni PrigozjinOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSias ReineckeNarsistiese persoonlikheidsteuringResensieToerismeFotosintese🡆 More