Skrifberyming

'n Skrifberyming is 'n lied waarvan die woorde 'n direkte omdigting uit die Bybel is.

Die liedere word saam met die Psalms in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika gebruik. Tot onlangs was daar nog net 50 Skrifberymings, maar nuwe Skrifberymings word bygevoeg.

Die woorde van Skrifberyming 1-1, die Lofsang van Maria (Lukas 1:46 55), word as voorbeeld hieronder aangehaal:

Skrifberyming

Ek wil die hoogste Heer
met blye roemtaal eer,
my Redder en Bewaker.
In nederige staat
wou Hy my nie verlaat,
my God en Saligmaker.

Skrifberyming

Eksterne skakels

Tags:

BybelGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPsalms

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PretoriaPoleDonkieKameelperdBasisinkomsteNag van die lang messeSlag van BloedrivierRichard Francis BurtonJode in Suid-AfrikaMutasieLys van WêrelderfenisgebiedeHartversakingIronieSjibboletHidroulikaBlackie Swart (sanger)HeuningbyBloedvergiftigingPeriodieke tabelAardbewingOrtopedieKriekEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van Afrika-landeSeksposisieAlbert EinsteinBosluisbytkoorsMasturbasieMoedersdagSuid-AfrikaKinderregteFort BeaufortTsongaSportKnopiespinnekopBybelOnomatopeeKunsmatige intelligensieKaliumSmaakUnited Democratic FrontErosietipesBeaufortskaalKrampNkosi Sikelel' iAfrikaInsekHannes van WykDuitsViëtnamoorlogStaatstoelaeDriedimensioneelOekraïneBinnelanders26 AprilWiki CommonsLimpopoArabies15 FebruarieStaalLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKunsMenstruasieWerkwoordWerwelkolomASterrekundeSonkragAngssteuringNic de JagerVolhoubare ontwikkelingSikloonRooms-Katolieke KerkMiddelmisbruikKoorsPatriotic AllianceLys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika🡆 More