Musikant Simeon

Simeon (volledige naam Simeon Hamman) is 'n Afrikaanse musikant.

Hy is die seun van Sonja Herholdt. Hy stel sy debuutalbum, Rooirok, in 2012 vry, van welke album twee snitte, nl. "There Must Be More" en "I'm Forgiven", in die rolprent Ordinary People gebruik is. Hy het ook twee enkelspelers agter sy naam, nl. "Ek Dink Ek Val Vir Jou" (van Rooirok) en "My Alles Jy". Laasgenoemde was 'n nommereen-treffer op Bosveld Stereo in November 2014.

Simeon
GeboortenaamSimeon Hamman
Beroep(e)Sanger
Webwerfwww.simeon.co.za

Biografie

Simeon matrikuleer uit Hoërskool Randburg en studeer na skool aan die Suid-Afrikaanse Instituut vir Musiek in Pretoria.

Diskografie

Ateljeealbums

  • Rooirok (2012)
  • The Cover Ups (2014)

Enkelspelers

  • "Ek dink ek val vir jou"
  • "My alles jy"
  • "Ek los die agterdeur oop"

Eksterne skakels

Tags:

Musikant Simeon BiografieMusikant Simeon DiskografieMusikant Simeon Eksterne skakelsMusikant Simeon2012AfrikaansEnkelspelersSonja Herholdt

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anale seksAfrikanernasionalismeAardrykskundeKoppeltekenKindersiektesNagmaalBeesElektroniese of digitale mediaDermpoliepPubliekSteenkool in Suid-AfrikaMiltAfrikaanse woordelys en spelreëlsLewerSonBysteekVrouSkoolWatersuiweringOntdekking van die chemiese elementeVerkoueKoeffisiënt en magswortelGeskiedenis (vakgebied)Groot GatWetenskaplike klassifikasieBesproeiingMorfologie (taalkunde)PoësieThomas EdisonVaste stofFluoorHorlosieShakaAanhalingstekensDieremishandelingEierstokArmoedeChemiese elementOutismeMagnetismeJo BlackGewone luislangJeugdagArabiesBTWSlangPlae van EgipteNag van die lang messeAfrikaanse WikipediaViëtnamoorlogBaljuProteaRuimteHomoniemElektrisiteitVaalrivierEkonomiese sektorInternetNelson MandelaPaasfeesDonderstormKlerePerdVlag van Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaEendbekdierRenaissanceVolhoubare ontwikkelingSoogdierWaterbesparing in Suid-AfrikaDelft, KaapstadLys van Griekse mitologiese figureMetafoorVoëlProvinsies van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture🡆 More