Shallcross

Shallcross is 'n woonbuurt in Durban, Suid-Afrika.

Shallcross
Shallcross is in KwaZulu-Natal
Shallcross
Shallcross
Shallcross Shallcross se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°53′13″S 30°52′37″O / 29.88694°S 30.87694°O / -29.88694; 30.87694 30°52′37″O / 29.88694°S 30.87694°O / -29.88694; 30.87694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Oppervlak
 • Totaal3,71 km2 (1,43 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal14 514
 • Digtheid3 912/km2 (10 130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Indiërs/Asiërs85.2%
 • Bruin mense1.5%
 • Swart mense12.8%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Engels 87.2%
 • Zoeloe 5.1%
 • Xhosa 3.8%
 • Afrikaans 1.3%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
4093
Poskode (posbusse)
4079

Bendegeweld

Shallcross was van 2019 tot 2021 die toneel van sporadiese bendegeweld. In Januarie 2021 het Yaganathan “Teddy Mafia” Pillay die 8ste slagoffer geword van 'n doodstryd om beheer van plaaslike dwelmverkope en -verspreiding. Pillay se twee aanvallers is op die toneel deur plaaslike inwoners om die lewe gebring. 'n Broer van Pillay het aangedui dat die polisie nog geen arrestasie in enige van die moorde gemaak het nie, en besmoontlik omgekoop word. In een van verskeie sluipmoordaanvalle volgend op hierdie moorde, is 'n 52-jarige man op 8 Maart in Taurusstraat doodgeskiet.

Verwysings

Tags:

DurbanSuid-AfrikaVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrtopedieAfrikaanse woordelys en spelreëlsPiesangKnysnaVerkragtingLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaGroenGregoriaanse kalenderWoordsoortHage GeingobAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersTierMangelontstekingNaeltjiesIronieBerlynse MuurInternetBrongitisAfkortingN.P. van Wyk LouwLieweheersbesieWaterKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRooms-Katolieke KerkLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSuiwelprodukVliegtuigAktuarisIntensiewe vormIsraelWisselkoersWet op Bantoe-onderwysSuid-Afrikaanse GrensoorlogMartin Luther King jr.Mobutu Sese SekoConsolidated B-24 LiberatorRooibokEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVeelvuldige skleroseVleilandGreen PornoVerkleinwoordLidwoordMuscat Internasionale LughaweMoskouVoornaamwoordWet op Afsonderlike GerieweXHTMLOligopolieSitrusWes-KaapKommunikasieReddingskakeSonenergieSweedsEtniese groepIdioomMuskietJesus van NasaretGeldMikroskoopVraag en aanbodAngolaRacheltjie de BeerVersamelnaamAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRivierSpelerposisies in rugbyKragopwekkingBloemfonteinDemi Lee MooreMasturbasieNiersteenLys van elemente volgens simboolOmtrek, oppervlakte en volume🡆 More