Sentrale Limietstelling

'n Sentrale limietstelling is enige van 'n versameling swak-konvergensie resultate in waarskynlikheidsleer.

Hulle almal beskryf die feit dat die sommasie van talle onafhanklike en identies verspreide lukrake veranderlikes geneig is om versprei te wees volgens 'n sekere "aantrekkingsverspreiding". Die belangrikste en beroemdste resultaat word die Sentrale Limietstelling (SLS) genoem. Hierdie stelling voer aan dat indien die sommasie van die veranderlikes eindige variansie het, sal dit ongeveer normaal versprei wees (dit is, versprei volgens 'n Gauss-verdeling). Die SLS dui aan dat vir groot steekproefruimtes (n > 29 of 100), die steekproefverdeling altyd dieselfde gemiddelde as die bevolking as hê, maar 'n variansie wat gedeel is deur die steekproef grootte .

Tags:

Waarskynlikheidsleer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pornografiese subgenresAsemhalingDroogteTsoenamiSwartbewussynsbewegingLangste woordWitstinkhoutIronieChemiese elementLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVars waterAardeTafelbergImpakte van toerismeKappie (skryfteken)Groot Muur van ChinaSamestellende afleidingKoedoeSkoenlapperRina HugoLys van Afrikaanse skrywersCutt GlasKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDuitse maselsAkuutVingerseksNaeltjiesCristiano RonaldoHartaanvalVisKwaZuluBruce FordyceLys van kinderspeletjiesKrugerwildtuinWoordOsoonuitputtingDaggaArmoedeDokterAppelGriekwa-AfrikaansGeboorteRooibloedselJan van RiebeeckVarkgriepKolonoskopieSelfstandige naamwoordKoue OorlogHindoeïsmeNatriumVratKlein vyf diereSikloonKasterolieJaco JacobsPeach van PletzenFiela se kindKasteel die Goeie HoopLatynOligopoliePersentasieHeupvervangingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAborsieIdioomLiefdeTropiese sikloonLys van landeNoordwesGianna MichaelsLenteJagluiperdBevolkingWaterbesparing in Suid-AfrikaJeuksiekteNedersetting🡆 More