Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms

Die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms (SEVO, Engels: Central European Free Trade Agreement, CEFTA) is 'n vryhandelssone van agt Europese lande met politieke en ekonomiese samewerkingsooreenkomste.

Die SEVA is op 21 Desember 1992 in Krakow, Pole, deur Hongarye, Pole en die voormalige Tsjeggo-Slowakye gestig. Op 1 Januarie 1996 het Slowenië, op 1 Januarie 1997 Roemenië, op 1 Januarie 1999 Bulgarye, op 1 Januarie 2003 Kroasië, op 1 Januarie 2006 Masedonië en op 1 Januarie 2007 Albanië, Bosnië-Herzegowina, Kosowo, Moldowa, Montenegro en Serwië by die SEVO aangesluit. Op 1 Mei 2004 het Hongarye, Pole, Slowakye, Slowenië en Tsjeggië, op 1 Januarie 2007 Bulgarye en Roemenië en op 1 Julie 2013 het Kroasië die SEVO verlaat. Huidige lidlande is Albanië, Bosnië-Herzegowina, Kosovo, Masedonië, Moldowa, Montenegro en Serwië en voormalige lidlande is Bulgarye, Hongarye, Pole, Roemenië, Slowakye, Slowenië en Tsjeggië, wat by die Europese Unie aangesluit het.

Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms
Vlag van die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms
Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms
Lidlande van die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms
Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms
Lidlande van die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms: ██ Huidige lidlande ██ Voormalige lidlande

Sien ook

  • Mercosur

Eksterne skakels


Tags:

1 Januarie1 Mei1992199619971999200320042006200721 DesemberAlbaniëBosnië-HerzegowinaBulgaryeEngelsEuropaEuropese UnieHongaryeKosovoKosowoKrakowKroasiëMoldowaMontenegroPoleRepubliek van MasedoniëRoemeniëSerwiëSlowakyeSloweniëTsjeggiëTsjeggo-Slowakye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedselkettingRassismeBloutongsiekteVlinderChroniese siekteGesonde dieetBruto binnelandse produkBerghaanGeslagDiarreeEksponentHoofpynD.J. OppermanErfenishulpbronVrystaatBywoordHector PietersonReënspinnekopAntoniemSprokieLys van Joodse feeste en herdenkingsVryheidsmanifesLongMensSwangerskapStilleweWerkwoordHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSwartrenosterWatersuiweringMartin Luther King jr.Jode in Suid-AfrikaNierStam (taalkunde)VingerseksBoelieryAlkoholismeAfrikanernasionalismeOudtshoornVars waterBernice WestDuitse maselsJan van RiebeeckEuropaLongontstekingWitbankSiekteLys van Suid-Afrikaanse skrywersGlobaliseringKindersiektesInfeksiePoesConsolidated B-24 LiberatorPersNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPesachJohannesburgDelft, KaapstadMeningsverskil oor aardverwarmingCalvinia22 NovemberHemelvaartsdagBakterieStaatstoelaeKwaZulu-NatalKerngeneeskundeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTopsy SmithWoordsoortAbstraksie (rekenaarwetenskap)Arabies-Israeliese konflikDroogteIsraelSuid-Afrikaanse WeermagMisdaadromanWortelKrugerwildtuinAfrika🡆 More