Sandsterappel

Die sandsterappel (Diospyros loureiriana) is 'n klein boom wat in bosveld en ruigtes op sandgrond in die noordooste van Suid-Afrika, ooste van Zimbabwe en die suide van Mosambiek, asook Kenia en Tanzanië voorkom.

Die boom het taamlike groot blare 30 – 100 mm met 'n breë, af gespitste punt en geronde basis. Die boom lyk baie soos en sy verspreiding oorvleuel met die bloubos s'n. Die boom se FSA-nommer is 604.1

Sandsterappel
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Genus: Diospyros
Spesie:
D. loureiriana
Binomiale naam
Diospyros loureiriana
G.Don, (1837)

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Preseminale vloeistofHamburgerGrondwet van Suid-AfrikaWoordMuishondLongontstekingPad na jou hartVoorvoegselSinoniemHoofletterFraktuurOrtopedieRymAsemhalingSikloonMartin Luther King jr.Oplossing (chemie)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DrakensbergeNasionaal-SosialismeKomma633Geskiedenis van Suid-AfrikaSiekteRenosterReënspinnekopSokkerBraaiHernubare energieGeweldLandbouOranjerivierBesoedelingVennootskapDesmond TutuPriemgetalEiffeltoringDonkieRivierSosiale mediaLeestekenNeurenberg-verhoreMynbouLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaCorioliskragEk is 'n Afrikaan (toespraak)Koue OorlogWaterMonopolieMark (ekonomie)YsterToerismeAssonansieMagneetAvbobJodeSportGqeberhaGawes van die Heilige GeesKultuurMieliestronkGetalVars waterNedersettingSuid-Afrikaanse GrensoorlogEmfiseemKoos BekkerOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSlawernyHeelgetalStudievaardighedeSeilvaartKrapKlavier🡆 More