Ebenaceae

Ebenaceae is die ebbehout-familie wat hoort tot die orde Ericales.

Die naam is afgelei van die Latynse woord ebenus wat 'donkerkleurig' beteken. In die Diospyrus-genus is daar verskeie spesies wat die swart hout, ebbehout, voorsien. Behalwe Diospyrus kom die Euclea-genus ook in Suid-Afrika voor. Al die genera se spesies het enkelvoudige blare en klein vruggies. Die vruggies is wel eetbaar maar onsmaaklik. Die manlike en vroulike blomme word op afsonderlike blomme gedra. Daar kom wêreldwyd 761 spesies in die familie voor waarvan 35 in Suider-Afrika voorkom en daarvan is dertig bome.

Ebenaceae
Ebenaceae
Euclea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Ebenaceae

Gürke
Genera

Sien teks.

Genera

Daar is net drie genera wat aan die familie behoort:

Sien ook

Bronne


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrimpvarkieVryheidsdagDirekte en Indirekte redeAfleiding (taalkunde)YsterOnderwys in Suid-AfrikaXhosaVulvaOngeprosesseerde kosTierboskatDistillasiePampoentjiesOsmoseSlawernyMusiekteaterLiesbreukInsekSlangAfrikaanse taalleerKoorsblaarHeupKommunikasieKatoenWikipediaOman AirMeningsverskil oor aardverwarmingCarles PuigdemontProstaatklierBernice WestKortverhaalHoofpynBeesDrinkwatervoorsieningSwart menseProvinsies van Suid-AfrikaEkostelselDermpoliepPerdPseudowetenskapConsolidated B-24 LiberatorJaco JacobsEkonomiese sektorMynbouFotosinteseLongPikkewynPirow BekkerHipoteseFranse RewolusieVormAfrikaanse woordelys en spelreëlsArmoedeverligtingFabelSeksMaanHelpmekaar-kollegePrimêre sektor van die ekonomieKweekhuisgasKameelperdMenslike seksuele gedragDemi Lee MooreKlimaatsverandering in AfrikaMetaalnywerheidDataverwerkingAarverkalkingKlimaatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaStikstofMenslike skeletMaatskappyBerlynse MuurN.P. van Wyk LouwNoord-Kaap25 AprilMilitêre geskiedenis van Suid-Afrika🡆 More