Ebbehout

Ebbehout is harde, swartbruin tot swart hout van 'n aantal tropiese boomsoorte uit die genus Diospyros (familie Ebenaceae).

Die meeste boomsoorte uit hierdie genus lewer egter nie ebbehout nie, en nie alle ebbehout is tropies nie. Daar word onderskeid getref tussen ebbe en koromandel: ebbe is swart (met 'n tiksel grys en soms bruin strepe) en koromandel is gestreep.

Ebbehout
Koromandel (twee stukke, gespieëld)

Ebbehout is baie hard, maar kan wel heel goed bewerk word (saag, skaaf, boor en poleer). Dit het 'n homogene struktuur, 'n kort draad en dit splinter byna glad nie. Die hout word gebruik vir snywerk, beeldhouwerk, allerlei sierwerk, skaakstukke, klavierklawers, en musiekinstrumente of onderdele daarvan. Ebbehout is een van die houtsoorte wat per kilogram verhandel word. Die rede hiervoor is die kosbaarheid van die materiaal: bome wat ebbehout lewer, is steeds in toenemende mate seldsaam.

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DiospyrosEbenaceaeGenusSwart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Republiek die KongoGetalNeurenberg-verhoreEkologieTamatieGalblaasKatHulpwerkwoordVulvaWithaaiWaterkringloopSamestellingErfenisdag (Suid-Afrika)Pussy RiotCounter-Strike 2HartHefboomNamibiëApartheidLys van kleureBeaufortskaal1990Internasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOranjerivierAkroniemKleurWelwitschiaAfrikanerweerstandsbewegingTierRina HugoTuberkuloseJodeMikro-ekonomieIndustriële RevolusieInstagramMorfologie (taalkunde)Kolorektale kankerDaggaNoord-KaapAntoniemHoenderBelastingWoudPoësieWisselkoersAnneli van RooyenDemokrasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RenteVioolWater (molekuul)Swart menseSuikersiekteHondeklipbaaiKunselementeNarsismeMigrasie van diereEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWeerfrontGeloftedagDomineeLys van musiekinstrumenteCovid-19-pandemieJeugdagJak de PriesterKindersiektesVerbondsarkCholeraBeurtkragEmosieKlankverskynselsRookgewoonteDermpoliepBevolkingSpelerposisies in rugbySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Geskiedenis van die BoererepubliekeSteve Biko🡆 More