Limpopo Sandrivier

Die Sandrivier is 'n belangrike takrivier van die Limpoporivier in die noorde van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Die opvanggebied van die Sand word op 15 630 km2 bereken.

Sandrivier
Polokwanerivier
Stroomgebied Limpopo, Suid-Afrika
Monding Limpoporivier
Oorsprong-hoogte 2 039 m
Monding-hoogte 418 m
Ligging van Sandrivier op 'n kaart (Limpopo)
Sandrivier
Sandrivier
Koördinate: 22°18′51.8″S 30°7′42.7″O / 22.314389°S 30.128528°O / -22.314389; 30.128528 30°7′42.7″O / 22.314389°S 30.128528°O / -22.314389; 30.128528

Die rivier se ander naam, die "Polokwanerivier", is homoniem met die naam van die stad Polokwane, voorheen Pietersburg, ongeveer 200 kilometer stroomop van sy monding. Die Sandrivier vloei net wes van die stad verby, nadat dit verder suidwaarts onderdeur die N1-hoofpad gevloei het.

Sytakke

Verwysings

Limpopo Sandrivier  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Engelse Wiki. Sien bron.

Tags:

LimpopoLimpoporivierOpvanggebiedSuid-AfrikaTakrivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaatstoelaeNierversakingGrondwet van Suid-AfrikaKoolstofLeestekenSimmetrieAgtervoegselKarretjiemenseVigsErosietipesRooipandaHolocaustIoonMenseregtedagKrapMagnetismeMaanAkademiaKoos BekkerNadia ValvekensMenslike seksuele gedragKlimaatveranderingDonderstormBesnydenisNatriumsulfietBalletMurunwa MakwarelaRacheltjie de BeerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSwartrenosterPersentasieSias ReineckeLewerPersoon (taalkunde)Onderwerp (taalkunde)SmeltpuntEksponentViëtnamoorlogJewgeni PrigozjinElektrodeDuitse maselsMiddeloorontstekingPikkewynBesoedelingGevolge van aardverwarming op oseaneLeierskapChapmanspiek-rylaanWaterbesparing in Suid-AfrikaJavaScriptWapen van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkMaroela MediaBewussynSendelingposisieHeupvervangingNatuurlike hulpbronJo BlackGeboorteKewerAtriale fibrillasieBedreigde spesiePad na jou hartLondenIndiëBreyten BreytenbachProteïenVoortrekkersBruto binnelandse produkKondensasieRoofvoëlMetafoorVormWoestynMuskeljaatkatMotorvoertuigLente🡆 More