Sakhir

Sakhir (Arabies:الصخير) is 'n woestyngebied in die Koninkryk van Bahrein, naby Zallaq.

Dit bevat die Al-Sakhir Paleis, gebou in 1870. Gedurende die vroeë 2000's is verskeie veranderinge aangebring, soos die bou van die Universiteit van Bahrein se hoof kampus en die Bahrein Internasionale Renbaan, die tuiste van Formule Een se Bahreinse Grand Prix.

Sakhir
Die BBP-toring van die Bahrein Internasionale Renbaan in Sakhir.

Sakhir ontvang baie besoekers om te kampeer, 'n gewilde aktiwiteit in die wintermaande. Sakhir is ook waar die "Al Areen Wildlife Park" geleë is – die enigste natuurreservaat en dieretuin wat op land is in Bahrein.

Verwysings

50°31′00″O / 26.0333°N 50.5167°O / 26.0333; 50.5167

Tags:

ArabiesBahreinBahrein Internasionale RenbaanBahreinse Grand PrixFormule EenWoestyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TienerSirkusMensBronsJan-Willem BreureAmateurradioOlimpiese Somerspele 2012InflasieRefleksieSteenkoolLongVaalrivierTrappe van vergelykingJansenvilleLys van elemente volgens simboolArmoedeSuid-AfrikaRefentse MorakeDawidAlliterasieVrystaatGlas633EjakulasieHondAartappelAkroniemKrapSekondêre sektor van die ekonomieLatynKlem-in-die-kaakSiya KolisiDuitse maselsSkildklierOmtrek, oppervlakte en volumeBeroerteWolkSomerDirekte en Indirekte redeMotorvoertuigKonsentrasiekampLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMieliestronkOranjerivierLyfstraf in skoleKankerSint JorisdagWeer (meteorologie)MagnetismeXhosaKommaViëtnamoorlogAkademiaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TafelbergDubbelpuntOligopolieLetterlike en figuurlike taalgebruikPablo PicassoInligtingGevolge van aardverwarming op oseaneVaste stofKinkhoesSwart menseVoedselkettingWater (molekuul)WaterkringloopBewussynEthiopiëSpysverteringstelselRooilipslangOlimpiese SomerspeleLiefdeBate🡆 More