Rynhardt Elstadt

Rynhardt Elstadt (gebore 20 Desember 1989 in Johannesburg, Suid-Afrika) is 'n Springbokrugbyspeler, wat tans oorsee vir die Franse Top 14 span Toulouse speel.

Hy het tot 2017 Superrugby vir die Stormers gespeel. Hy speel op die flank- of slotposisies.

Rynhardt Elstadt Rugbyportaal
Geboortedatum 20 Desember 1989 (1989-12-20) (34 jaar oud)
Geboorteplek Johannesburg, Suid-Afrika
Lengte 1,98 m
Massa 112 kg
Universiteit Universiteit Stellenbosch
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot of Flank
Jeugspanne
Jare Span
2005–2007
2008–2009
Boland Kavaliers
Westelike Provinsie
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010 Maties 1 (0)
korrek soos op 30 Julie 2019.
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2017- Toulouse 19 (0)
korrek soos op 30 Julie 2019.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010–2017 Westelike Provinsie 47 (20)
korrek soos op 30 Julie 2019.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2017 Stormers 58 (10)
korrek soos op 30 Julie 2019.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2009
2019-
Junior Bokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
3
2
(0)
(0)
korrek soos op 27 Augustus 2019.

Eksterne skakels

Tags:

1989JohannesburgLosvoorspelerSlot (rugby)SpringbokrugbyspelerStormers (Superrugbyspan)Superrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van Suid-AfrikaKapitaal (ekonomie)Jan van RiebeeckPinksterBraaiKomplementêre kleureSteenkool in Suid-AfrikaPolisieNG gemeente TheunissenSwaziRosa ParksWaterbesparing in Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingKitaarHamburgerHoedEreksieSaartjie BaartmanBreinGeelslangMasturbasieSosiale mediaMiddeloorontstekingOutismeVarkLeestekenEendbekdierMarsVolstruisEkonomie van Suid-AfrikaEnkelvoudige sinOntwikkelende landKappie (skryfteken)SnaarinstrumentPersOlimpiese SomerspeleOnse VaderEkonomiese sektorWikiSkildklierHolocaustJan van TonderSASOLLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaXenofobieSuikersiekteMigrasie van voëlsDonderstorm7de LaanSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDieregeluideBuffelBestaansboerderyKommunismeJohannesburgBrandmondsindroomWes-KaapKaapstadDiskriminasieDermpoliepHokkieKoeffisiënt en magswortelKevin RuddKriekEben EtzebethBeesAborsieJosef StalinEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNetbalResensie🡆 More