Russia Beyond

Russia Beyond the Headlines (RBTH) of kortweg Russia Beyond is 'n Russiese webtuiste en multimedia-projek wat deur die outonome nie-winsgewende organisasie TV Novosti in veertien tale gepubliseer en redaksioneel versorg word.

Die doelwit is om 'n positiewe beeld van Rusland in die buiteland te versprei met artikels en agtergrondinligting wat gewoonlik selde ingang vind tot die hoofstroommedia. TV Novosti word deur die Russiese regering befonds.

Russia Beyond
Die embleem van Russia Beyond

Tot en met 2017 is Russia Beyond ook as bylae in 26 voorste internasionale dagblaaie in 21 lande en 16 tale gepubliseer.

Verwysings

Eksterne skakels

    Amptelike webtuiste

    Sosiale media

Tags:

Russiese

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SowjetunieJeuksiekteSkisofrenieGeskiedenis van AfrikaansIroniePeach van PletzenHartErfenisAfkortingKoue OorlogVryheidsdagKrimpvarkiePatriotic AllianceConsolidated B-24 LiberatorMaroela MediaKarlien van JaarsveldAnrich HerbstMaselsLys van myne in Suid-AfrikaBlackie Swart (sanger)Wes-AfrikaBaljuKinderregteOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaTuisnywerheidMorfologie (taalkunde)VersamelnaamGeskiedenis van NamibiëVergelykings (taalkunde)NierversakingJenewerbessieChris BlignautMuisvoëlRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Nylsvley-natuurreservaatMoskouBruin menseLys van landeGalblaasByeboerderyOligopolieAngssteuringGeslagsorgaanEmo AdamsPuberteitPrimêre sektor van die ekonomieTuisbladBloedvergiftigingMynie GrovéSkoenlapperNiemetaalLys van Kaapstad se voorstedeSekondêre sektor van die ekonomieDigvormVigsNederduitsch Hervormde KerkLys van slangeSosiale transformasiePornografiese subgenresSias ReineckeReënspinnekopIslamitiese mitologieMachu PicchuAfrikanersSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSeksueel oordraagbare infeksieMynbouGetalGroot TrekBesoedelingVoornaamwoordTsongaCristiano RonaldoBreyten Breytenbach🡆 More