Rochester, New York

Rochester is 'n hawestad geleë aan die Ontariomeer in die deelstaat New York.

Die Geneseerivier mond ook hier in die meer uit en daar is drie watervalle van die rivier in die stad. Die stad is 105km noordoos van Buffalo. Die administratiewe setel van Monroe County is in die stad geleë.

Rochester
Rochester, New York

Kaart Wapen
Rochester, New York
Rochester, New York
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Rochester, New York New York
 County Monroe
 Koördinate 43°10′N 77°36′W / 43.167°N 77.600°W / 43.167; -77.600
 Oppervlakte:  
 - Totaal 96,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 154 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 210 358
 - Bevolkingsdigtheid 2 368,3/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Lovely Warren (D)
 Amptelike Webwerf cityofrochester.gov

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 115.

Tags:

Buffalo, New YorkCounty (Verenigde State)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaNew York (deelstaat)Ontariomeer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DolfynOplossing (chemie)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018Vaginale kankerMenseregteProstaatklierSamestellingIngrid JonkerSeekatSpelerposisies in rugbyGawes van die Heilige GeesSportBorskankerMaatskaplike verantwoordelikheidKarlien van JaarsveldTegnologieBrandmondsindroomWater20ste eeuDeon GrootBurgerregteJode in Suid-AfrikaHoofkarakterNatuurlike hulpbronVanPikkewynHoofstadBreingewasKoolstofdioksiedJeuksiekteEkonomiese VryheidsvegtersMuscat Internasionale LughaweBoomHeupVoedselkettingGesondheidLiewe HeksieLongKonjunktivitisCradock-4Vrye FranseVolhoubaarheidInligtingWet op Afsonderlike GerieweSeksuele stimulasieVierde Industriële RevolusieBernice WestRegAkademiaJust NuisanceBeurtkragGenadedoodAngssteuringChemiese verbindingVars water25 AprilMantisJan BlohmThys die BosveldklongSikloonMotorvoertuigWolkAnorexia nervosaRivierSlag van Cuito CuanavaleHage GeingobBeeldspraakMiljardLys van bekende Suid-AfrikanersVeeartsMensSpringbok🡆 More