Robert Ritter Von Greim

Robert Ritter von Greim (gebore Robert Greim; 22 Junie 1892 - 24 Mei 1945) was 'n Duitse veldmaarskalk.

Hy was 'n vegvlieënier in die Eerste Wêreldoorlog. In April 1945, in die laaste dae van die Tweede Wêreldoorlog, het Adolf Hitler von Greim as opperbevelvoerder van die Luftwaffe (Duitse Lugmag) aangestel nadat Hermann Göring weens hoogverraad ontslaan is.

Robert Ritter Von Greim

Na die oorgawe van Nazi-Duitsland in Mei 1945, is von Greim deur die Geallieerdes gevange geneem. Hy het op 24 Mei 1945 selfmoord gepleeg in 'n Amerikaans-beheerde gevangenis.

Bibliografie

  • Scherzer, Veit (2007). Die Ritterkreuzträger 1939–1945 Die Inhaber des Ritterkreuzes des Eisernen Kreuzes 1939 von Heer, Luftwaffe, Kriegsmarine, Waffen-SS, Volkssturm sowie mit Deutschland verbündeter Streitkräfte nach den Unterlagen des Bundesarchives [Die ridderkruis ontvangers 1939–1945 Die houers van die ridderkruis, die ysterkruis 1939 deur leër, lugmag, vloot, Waffen-SS, Volkssturm en geallieerde magte met Duitsland volgens die dokumente van die Federale Argief] (in Duits). Jena, Germany: Scherzers Militaer-Verlag. ISBN 978-3-938845-17-2.
  • Thomas, Franz (1997). Die Eichenlaubträger 1939–1945 Band 1: A–K [Die akkerblare draers 1939–1945 Volume 1: A–K] (in Duits). Osnabrück, Duitsland: Biblio-Verlag. ISBN 978-3-7648-2299-6.

Eksterne skakels

Tags:

1892194522 Junie24 MeiAdolf HitlerEerste WêreldoorlogHermann GöringLuftwaffeTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wieg van die MensdomNeo-NazismeByGrondwet van Suid-AfrikaMangelEnsiklopedieXhosasMusiekJudaïsmeLys van myne in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogSkoenlapperPersVars waterOu Apostoliese KerkOrgasmeFrankrykHipoteseEreksieTandbederfIntensiewe vormLongMarie AntoinetteSpelerposisies in rugbyEskomTafelbergPotchefstroomHeks van HexrivierPad na jou hartBipolêre gemoedsteuringWillie JoubertKokerboomDinosourusGoudMenseregteOlimpiese Somerspele 2024Vaginale kankerGreta ThunbergSpreeuBeurtkragBlaarHokkieWes-KaapVerenigde KoninkrykLys van veltoestandeToekoms van die AardeTrekarbeidPuntPampoentjiesSlawernyGeskiedenis van Suid-AfrikaSimboolC.J. LangenhovenKaapse VlakteSuid-SothoNic de JagerAnale kankerVlinderIsraelEuropaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureCarles PuigdemontDagboekNoord-KaapAardverwarmingPseudowetenskapMiltJan van TonderTweede VryheidsoorlogCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNelson MandelaXHTMLMetafoorGeskiedenis van AfrikaansSnaarinstrument🡆 More