Rob Mcelhenney: Amerikaanse akteur

Rob McElhenney (gebore 14 April 1977) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Devil's Own (1997), Wonder Boys (2000), en Latter Days (2003), en in die televisiereeks It's Always Sunny in Philadelphia (2005). Hy is ook een van die ontwikkelaars, uitvoerende produsente, en die skepper van die televisiereeks, wat hom voorsien met skryf en bestuur krediete oor verskeie episodes.

Rob McElhenney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
McElhenney in 2010

Geboortenaam Robert McElhenney
Geboorte 14 April 1977 (1977-04-14) (47 jaar oud)
Philadelphia, Pennsylvania, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Kaitlin Olson - September 27, 2008
Kinders 2
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vroeë lewe

McElhenney is in Philadelphia gebore, die oudste van drie kinders. Albei sy ouers is van Ierse afkoms. Hy is Rooms-Katoliek grootgemaak. Toe hy agt jaar oud was, het sy ouers geskei nadat sy ma as lesbies uitgekom het.

Filmografie

Rolprente

  • 1997: The Devil's Own
  • 2000: Wonder Boys
  • 2003: Latter Days
  • 2010: It's Always Sunny in Philadelphia: Cast & Creators Live at the Paley Center

Televisiereekse

  • 2005: It's Always Sunny in Philadelphia
  • 2011: Riding Shotgun with Adam Pally

Televisierolprente

  • 2004: It's Always Sunny on TV
  • 2009: Boldly Going Nowhere
  • 2012: Living Loaded
  • 2015: Pariah

Video's

  • 2007: Danny DeVito & the Contract
  • 2007: It's Always Sunny in Philadelphia: Making of Season 1 & 2
  • 2008: It's Always Sunny in Philadelphia Season 3: Dancing Guy
  • 2008: It's Always Sunny in Philadelphia Season 3: Meet the McPoyles
  • 2008: It's Always Sunny in Philadelphia Season 3: Sunny Side Up
  • 2008: It's Always Sunny in Philadelphia: Sunny Side Up
  • 2009: The Nightman Cometh Live!

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rob Mcelhenney Vroeë leweRob Mcelhenney FilmografieRob Mcelhenney VerwysingsRob Mcelhenney Eksterne skakelsRob McelhenneyVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johannes KerkorrelPornografieDemokrasiePriemgetalHartversakingA.J. Applegate800Piet ByleveldBeroerteAfvalbestuurEkonomie van Suid-AfrikaMenslike skelet1652Lys van presidente van BurundiAurora (astronomie)Vlag van Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsPornografiese subgenresSally EsterhuizenKarin HougaardDepressie (gemoedstoestand)Kasteel die Goeie HoopBorskankerRina HugoEmily HobhouseMynie GrovéBootSkoonma-se-tongBaarmoederWiki CommonsWoordKrapAnrich HerbstURIKantoneesHeuningbierStompkopkewerPapierkelkeJo BlackRenier van RooyenAfrikaanse taalleerRoekelose DadeGoudFord Model TTegnologieMaatskappyDie Stem van Suid-AfrikaInsekEnsiemJudas IskariotVerplegingSendelingposisieTheuns JordaanSeksueel oordraagbare infeksieWaterAustraliëRelatiwiteitsteorieWindkragPaddaSatanVisDissipel vir wie Jesus baie lief wasWhitey BassonSuid-SothoHoenderSuid-Afrikaanse randAuschwitz-konsentrasiekampBloutongsiekteFrankrykCSSWetenskaplike klassifikasie🡆 More