Rio Tapajós

Die Rio Tapajós (Portugees: ) is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika.

Die rivier, met 'n lengte van 1 930 km, vloei deur die Brasiliaanse deelstate Pará en Amazonas.

Rio Tapajós
Die Rio Tapajós 'n paar kilometer voor sy monding in die Amasonerivier.
Die Rio Tapajós 'n paar kilometer voor sy monding in die Amasonerivier.
Die Rio Tapajós 'n paar kilometer voor sy monding in die Amasonerivier.
Rio Tapajós

Die stroomgebied van die Rio Tapajós.

Oorsprong Saamvloei van Rio Juruena en Teles Pires (Brasilië)
Monding naby Santarém in die Amasonerivier, Pará, Brasilië
Stroomgebied Brasilië (Pará en Amazonas)
Lengte 1 930 km (1 199 myl)
Mondinghoogte 51 m (167 voet)
Gemiddelde afloop 13 500 m³/s
Stroomgebiedopp. 764 183 km²
Rio Tapajós
Die Rio Tapajós in die deelstaat Pará
Rio Tapajós
Die Rio Tapajós naby Santarem, Pará
Rio Tapajós
Die Rio Tapajós se monding in die Amasonerivier

Die Rio Tapajós ontstaan deur die saamvloei van die Rio Juruena en die Teles Pires in die deelstaat Pará en vloei aansluitend in sy grootste geheel deur die deelstaat Pará. Die rivier vloei in noordoostelike rigting parallel tot die Rio Madeira in die weste deur die Amasone-bekken van Brasilië en vorm die grens tussen die deelstate Pará en Amazonas. Aan sy monding in die Amasonerivier is die Rio Tapajós sowat 12 km breed en dus groter as die Amasonerivier, maar ook vlakker. Die grootste stad, wat aan die rivier geleë is, is Santarém, naby die rivier se monding, gevolg deur Itaituba, sowat 400 km suidwes van die Amasonerivier af.

Sytakke

Die grootste sytakke (stroomaf):

  • Río Cururu (regs)
  • Río Leste (regs)
  • Río das Tropas (regs)
  • Río Crepori (regs)
  • Rio Jamanxim (regs)
  • Río Igarapé Açu (regs)

Verwysings

Tags:

AmasonerivierAmazonas (Brasilië)BrasiliëDeelstate van BrasiliëParáPortugeesRivierSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NorwichKompasLibiëHadjMusiekAarverkalkingBatik AirThe GuardianPous Gregorius XVISkisofrenieNarsismeYouTubeChristendomWortelGodsdiensAkteurVergelykings (taalkunde)Wiskundige terminologiePikkewynPous Martinus VFukuokaPous Pius XPoesSint-LaurensrivierHalifax, Nova ScotiaGoogle MapsHenri MoissanIdioomInkubasieParkinson se siekteSannie Uys (skrywer)TallinnSt. LuciaAlexander StrachanBreinvliesontstekingTropiese sikloonAfrikaanse skrywersOopbroninhoudTotalitarismeKleinkolmuskeljaatkatAnneli van RooyenMillennium-stadionVierkleurHartMiomboNew YorkAnglo-BoereoorlogWorldCatTuvaluWaarheid-en-versoeningskommissieTheodore RooseveltSuid-AfrikaLys van sterrewagkodesPhilip GlassSuid-Afrikaanse GrensoorlogIndianeRJ-telefoonpropJacques LootsURIKnieHoofpynGoudThe SimpsonsAfkortingKleurEstlandSpringsLys van Suid-Afrikaanse skrywersDoziGeskiedenis van Suid-AfrikaAntarktikaBemarkingDroomComrades-maratonIndies-Pakistanse Oorlog van 1965Abantu Batho CongressSelfbeeld🡆 More