Ribitol: Chemiese verbinding

Ribitol of adonitol is 'n kristallyne pentose alkohol (C5H12O5) wat gevorm word deur die reduksie van ribose.

Dit kom natuurlik in die plant Adonis vernalis voor, sowel as in die selwande van sekere gram-positiewe bakterieë, in die vorm van ribitolfosfaat, in teichoïese sure. Dit vorm ook deel van die chemiese struktuur van riboflavien en flavienmononukleotied (FMN), 'n nukleotiedkoënsiem wat deur die sogenaamde flavoproteïne gebruik word.

Eienskappe

Algemeen

Naam Ribitol
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule
Molêre massa 152.15 g/mol
CAS-nommer 488-81-3
Fasegedrag
Smeltpunt 102 °C
Kookpunt
Digtheid
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Ribitol: Chemiese verbinding Chemie

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AlkoholRedoksreaksieRiboflavien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van myne in Suid-AfrikaRekeningkundeBywoordOlifantEpilepsieAlfabetTekstielSteve HofmeyrSamestellingNatuurlike hulpbronSoortnaamArmoedeverligtingBloukraanvoëlEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNylsvley-natuurreservaatRugbyVierkantswortelEmfiseemVitamien DOrgasmeAfvalbestuurPastoorHoek (meetkunde)Grondwet van Suid-AfrikaErektiele disfunksieVeeartsEid-oel-FiterAnglo-BoereoorlogAB de VilliersSwart nasionalismeJudaïsmeKlimaatveranderingRepubliek VenesiëMenslike skeletNederduitsch Hervormde KerkMelaatsheidWet op Bantoe-onderwysNoag se arkCristiano RonaldoMartin Luther King jr.BrandVersamelnaamSonkragHadjPretoriaNelson MandelaTreinAkkedisLimpopoAl-Masdjid an-NabawiToekoms van die AardeWerkloosheidAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOorstromingNeutBruin huisslangASirkusHomofoonToerismeTrekklavierMonopolieJoodse kalenderGroot Sfinks van GizaWikibooksSteenkoolInstagramVasco da GamaMynie GrovéKersfeesKolonoskopieLGeskiedenis van Suid-AfrikaAardverwarmingBloemfontein🡆 More