Rekenaarlêerstelsel

'n Rekenaarlêerstelsel is 'n stelsel op 'n rekenaar wat die berg en lees van data beheer.

Sonder 'n lêerstelsel sou inligting wat op 'n medium gestoor is bloot 'n groot liggaam data wees met geen manier om te bepaal waar dele van die inligting begin en eindig nie. 'n Rekenaarlêerstelsel verdeel data in stukke en gee aan elke stuk 'n naam sodat dit gerieflik geïsoleer en geïdentifiseer kan word. Data word in rekenaarlêers gegroepeer, nes inligting wat op papier geskryf is in fisiese lêers gegroepeer word.

Etimologie

Vóór rekenaars is die term lêerstelsel gebruik in verband met die berg en opspoor van papierdokumente. Teen 1961 is die term reeds benewens die oorspronklike betekenis ook gebruik om na gerekenariseerde liasering te verwys. Teen 1964 was die gebruik van die begrip in die konteks van rekenaars algemeen.

Verwysings

Tags:

DataInligtingPapierRekenaarRekenaarlêer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboorteJakobSoortnaamSkoenlapperLJSEErektiele disfunksieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOorstromingKonjunktivitisWerkloosheidViëtnamAmateurradioZoeloeSiekteErfenishulpbronKondensasieStaatstoelaeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBestaansboerderyLys van bekende Suid-AfrikanersAntoniemHannes van WykOos-KaapFranse RewolusieBerghaanGeskiedenis van kindermishandelingTussenwerpselAardverwarmingLeestekenJaarSean CombsWapen van NamibiëAntisemitismeKangaroeMobutu Sese SekoDiepaartromboseLys van Suid-Afrikaanse musikanteSpreeuMuishondGawes van die Heilige GeesAfro-AmerikanersSuurreënMotMuskietMeervoudKewerOnderwerp (taalkunde)HoofletterSout (chemiese stof)DonkieAfrikaanse TaalmonumentVenda (taal)MagneetKaapstadse waterkrisis 2015-2018NatuurrampSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van Nederlandse skildersWapen van Suid-AfrikaEngelsJakkalsRoofdierKopieregDemokrasieElektrolietWeer (meteorologie)FotoHidroëlektrisiteitPersoon (taalkunde)TsongaLys van hoofstedeBloedsomloopstelselTwaalf Stamme van IsraelAppel (sanger)BrongitisVergelykings (taalkunde)🡆 More