Rawsonville

Rawsonville is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, 16 km suidwes van Worcester.

Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 3  100 gehad, waarvan 263 (24%) Blank was.

Rawsonville
Lugfoto van Rawsonville en die Smalblaarrivier
Lugfoto van Rawsonville en die Smalblaarrivier
Rawsonville is in Wes-Kaap
Rawsonville
Rawsonville
Rawsonville Rawsonville se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°41′4.9″S 19°18′54″O / 33.684694°S 19.31500°O / -33.684694; 19.31500 19°18′54″O / 33.684694°S 19.31500°O / -33.684694; 19.31500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitBreedevallei
Regering
Oppervlak
 • Totaal2,42 km2 (0,93 vk. myl)
Hoogte
223 m (732 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 099
 • Digtheid1 281/km2 (3 320/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense23.9%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense66.8%
 • Swart mense8.5%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.2%
 • Xhosa 1.7%
 • Engels 1.5%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate)
6845
Skakelkode023
Webwerfwww.breedekloof.co.za
Rawsonville
Die NG kerk Goudini, op Rawsonville.
Rawsonville
Wingerde en die Slanghoekberge, net buite Rawsonville

Geskiedenis

Die dorp is in 1858 gestig as 'n kommersiële sentrum vir die Goudinistreek. Goudini is die vervorming van 'n Khoikhoi uitdrukking wat vallei van die bitter heuning beteken. Die nuwe nedersetting is na sir Rawson W Rawson, koloniale sekretaris aan die Kaap (1854-1864), vernoem.

Wapen

Die munisipale raad het in 1995 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: In silwer, 'n groen kasteel met vier torings in perspektief; 'n blou hoekige skildhoof van vier stukke. Die helmteken was 'n tros druiwe, en die wapenspreuk "Labor omnia vincit".

Omgewing

Druiwe is die belangrikste produk wat verbou word met verskeie koöperatiewe wynkelders in die omgewing. Die Goudini Spa is ongeveer 6 km van Rawsonville; die water bereik die oppervlakte teen 40 °C.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Rawsonville GeskiedenisRawsonville WapenRawsonville OmgewingRawsonville Sien ookRawsonville BronRawsonville VerwysingsRawsonvilleSuid-AfrikaWes-KaapWorcester

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YsterDiarreeJavaScriptMusieksimboleGeslagSuid-AfrikaMiddelmisbruikDonkieSendelingposisieProksemikaBedreigde spesieAngolese BurgeroorlogSinoniemVrystaatKernkragWoordsoortMagneetMenseregteHartseerNederlandsMierDrinkwatervoorsieningDurbanBrandmondsindroomWitbankStadAustraliëSilwerSowjetunieNiemetaalGrondwet van Suid-AfrikaHeupvervangingPlantGeslagsgelykheidMagnetismeTuberkuloseProteaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMateriaalKnieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJapie GreylingOrale seksAbstraksie (rekenaarwetenskap)SwedeArabies-Israeliese konflikLongontstekingElandréWoestynSosiale mediaWoordAfrikaanse WikipediaWaterkringloopEnkelvoudige sinEskomHoopDeelwoordWiskundige terminologieSatellietKopieregErfenishulpbronAsemhalingToerismeSkilpadDemokrasieNoordwesWet op Bantoe-onderwysAfleiding (taalkunde)TussenwerpselMensSkarlakenkoorsNasiebouSelfmoord🡆 More